03/06/2026
π€ π MALMESBURY GYMNASTICS COWBOY DANCE ππ€
Trek jou cowboyhoed aan en kom geniet βn onvergeetlike aand van musiek, dans en pret!
π
Datum: 8 Augustus
π Plek: Malmesbury Stadsaal
π΅ Kaartjies: R150 per persoon
πΉ Kontantkroeg
π₯ͺ Bring jou eie kos
π΅ Musiek deur 10-Rand-50
π Lucky Draws
π¨ Veiling
ποΈ Kaartjies beskikbaar by: π Marno β 063 766 1670
π Marlene β 076 608 7312