Aspatat Springkastele Malmesbury

Aspatat Springkastele Malmesbury 0716825677

Hi all loyal Clients!Happy new year! Thanks for all the support in 2025.We are currently closed and will be up and runni...
02/01/2026

Hi all loyal Clients!

Happy new year! Thanks for all the support in 2025.

We are currently closed and will be up and running on 10th January.

Remember our nice deal we have thats included in renting any Jumping castle or slide!

We deliver in Malmesbury and Abbotsdale

071 682 5677

01/09/2025

Goeie More Alle Kliente,

Ons begin nou weer besig raak.

Ek herinner net dat ek geen Springkastele sal boek sonder deposito nie.

Geseende dag

Groete

04/02/2025

Goeie More,

Asb neem kennis vanaf Maart maand sal daar n verhoging in Springkastele se prys wees.

Ons sal ook vanaf Woensdag 5 Feb 2025 ons Aflewering prys verhoog as petrol opgaan.

Deposito: Om navraag tedoen oor item en nie deposito betaal nie is nie boek nie.
Item sal geboek word sodra ek deposito ontvang geen items word uitgehou nie.

Groete

09/12/2024

Goeie More alle kliente,

Alle items is uit die naweek 14de en 15de ek het ongelukkig niks beskikbaar nie.

Ek het nog items beskikbaar vir die 21ste en 22ste.

Groete

03/12/2024

Goeie More alle kliente.

Die tyd van die jaar is ons baie besig.

Ons sal geen Springkastele of slip en slides uithou nie.

As jy geboek het en nie deposito betaal het nie soos op reels sal ek dit vir die volgende klient gee.

Geseende week

Groete 😃

02/10/2024

Goeie More Alle Kliente,

Dit is amper weer die einde van die jaar en ons raak besig November en Desember Maande.

Maak asb vroegtuidig julle boekings vir julle jaar eind funksies.

Ons is die hele Desember Vakansie beskikbaar vir enige huur van springkastele.

Groete

Last day of the weekend special offer!
31/07/2024

Last day of the weekend special offer!

2-4 AUGUST SPECIAL! Rent for 3 days and only pay for 2 days free delivery on the Friday morning😁

2-4 AUGUST SPECIAL! Rent for 3 days and only pay for 2 days free delivery on the Friday morning😁
18/06/2024

2-4 AUGUST SPECIAL! Rent for 3 days and only pay for 2 days free delivery on the Friday morning😁

24/05/2024

Winter Special

Rent Any Jumping castle and get 2 tables and 4 chairs for free

please book in advance

0716825677

Address

Malmesbury
7300

Telephone

+27716825677

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aspatat Springkastele Malmesbury posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share