Draai Dans Akademie

Draai Dans Akademie Modern Contemp Dance Academy
📍Lydenburg @ NG Lydenburg-Suid
passion & dissipline

20/08/2026

Ons was nie sad nie, ons dans maats was net die daar nie 😉🫶👯🏻‍♀️

18/08/2026

😉👯🏻‍♀️✨🫶

Baie geluk aan Rulé met die deelneem & uitstekende resultate by die Nationale Forté rondte van Con Spirito 🏅Ons is baie ...
17/08/2026

Baie geluk aan Rulé met die deelneem & uitstekende resultate by die Nationale Forté rondte van Con Spirito 🏅

Ons is baie trots is op jou!

11/08/2026

Jy mag dalk nie n antwoord terug kry op Dinsdae (& Donderdae) middae nie... Want DINSDAG IS DANSDAG!

Maar ek kom so vinnig as moontlik na jou toe terug 😉🫶

09/08/2026
07/08/2026

Kwartaal 3 is nie te laat vir 2026 nie... dis vroeg vir 2027. 🤍

Hier is jou teken om haar in die dansklas te sit waaroor jy al 'n rukkie d**k. 😉 

Dans is nie net 'n aktiwiteit ná skool nie. Dit is 'n plek waar sy kan groei, selfvertroue bou, nuwe vaardighede leer en haar liefde vir dans ontdek.

Hoekom wag tot Januarie?

📲 Bespreek 'n proefklas en kom ervaar dit self.
Stuur vir ons 'n WhatsApp: 083 799 9316

04/08/2026

Laat vir klas? No worries 😉

31/07/2026

Ons wag vir jou. 😉 🤍

As jy op soek is na moderne kontemporêre dansklasse in Lydenburg, sal ons graag saam met jou die eerste tree gee.

✨ Proefklasse beskikbaar.

📲 Stuur vir ons 'n WhatsApp om meer te hoor.

EEN
29/07/2026

EEN

Address

Lydenburg

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 14:00 - 18:00
Wednesday 14:00 - 18:00
Thursday 14:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Draai Dans Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Draai Dans Akademie:

Shortcuts

Share

Category