Lydenburg Drama Kids

Lydenburg Drama Kids Ikanos Dramakids: Dramaskool vir kinders in Lydenburg. Groepsdramaklasse word in ‘n speelse nie-bedreigende omgewing aangebied waar kinders sien hul KAN

06/01/2024
ESSQ Drama is gebore uit die behoefte dat kinders toegerus sal wees om héél die lewe in te gaan! Emosionele, sosiale en ...
05/01/2024

ESSQ Drama is gebore uit die behoefte dat kinders toegerus sal wees om héél die lewe in te gaan!

Emosionele, sosiale en spirituele intelligensie word speel-speel aangeleer. Selfvertroue, kreatiwiteit, die vermoë om iets uit niks te skep, goeie liggaamshouding, spraakkuns, groepwerk, hantering van angs en spanning is oa dit wat deur ESSQ DRAMA bemiddel word 🙌

Whatsapp Antoinette as jy in 2024 op die manier in jou kind se lewe wil belê…

"ESSQ Drama emerged from the aspiration to empower children for a holistic healthy life! Emotional, social, and spiritua...
05/01/2024

"ESSQ Drama emerged from the aspiration to empower children for a holistic healthy life! Emotional, social, and spiritual intelligence are seamlessly integrated through play.

Nurturing confidence, fostering creativity, cultivating the ability to create from nothing, promoting good posture, refining eloquence, encouraging teamwork, and addressing anxiety and stress are some of the aspects that ESSQ DRAMA focuses on 🙌

Reach out to Antoinette on WhatsApp (0828960716/0828050924) if you're interested in investing in your child's holistic health in 2024..."

Drama leer jou kind daardie vermoëns wat dié verskil maak…EMOSIONELE INTELLIGENSIE skep veerkragtigheid, SOSIALE INTELLI...
01/01/2024

Drama leer jou kind daardie vermoëns wat dié verskil maak…

EMOSIONELE INTELLIGENSIE skep veerkragtigheid, SOSIALE INTELLIGENSIE leer jou om “the room” te lees, en SPIRITUELE INTELLIGENSIE gee jou die vermoë om uit te styg…

Drama by ESSQ DRAMA COACHING fokus daarop om dié vermoëns op ‘n speelse manier te vestig en te versterk…

Hier word gewerskaf om alles reg te kry vir die “Around the world” basaar . Theresa en haar span sit pryse op vir die “D...
27/10/2022

Hier word gewerskaf om alles reg te kry vir die “Around the world” basaar . Theresa en haar span sit pryse op vir die “Duty Free” winkel… En, soos altyd, is dit sakpas-pryse!


&Games

ESSQ staan vir Emosionele, Sosiale en Spirituele (geestelike) intelligensie…. Dis die intelligensies wat jou bo-natuurli...
10/05/2022

ESSQ staan vir Emosionele, Sosiale en Spirituele (geestelike) intelligensie…. Dis die intelligensies wat jou bo-natuurlike vermoëns gee om HEEL te leef… Ná Covid is die vaardighede meer nodig as ooit!

In die 11 jaar ondervinding as kreatiewe drama-coach het ek ondervind dat dié ruimte die perfekte groei-area skep om die intelligensies te bemiddel.



Bang om jou sê te sê? Nee wat, in DRAMA oefen ons al speel-speel om te PRAAAAT!  🎭 Drama is (ook) vir die’s wat graag gr...
06/04/2022

Bang om jou sê te sê?

Nee wat, in DRAMA oefen ons al speel-speel om te PRAAAAT!

🎭 Drama is (ook) vir die’s wat graag grense skuif…

Address

49 Berg Street
Lydenburg
MPUMALANGA

Opening Hours

Monday 15:00 - 17:00
Wednesday 13:00 - 17:00

Telephone

+27828960716

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydenburg Drama Kids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lydenburg Drama Kids:

Share