Lutzville Landbouskou

Lutzville Landbouskou Lutzville Landbouskou word aangebied
vanaf 28 to 31 Julie 2027. Kom kyk na pragtige perde op skou, puik kunstenaars en lekker aktiwiteite vir die hele gesin.

Stof jou dansskoene af en nooi al jou vriende na Lutzville.

Dis Foto Vrydag! 📸Vandag kyk ons terug na Skou 2026 - die glimlagte, die stof onder ons voete, en al die goeie herinneri...
04/09/2026

Dis Foto Vrydag! 📸

Vandag kyk ons terug na Skou 2026 - die glimlagte, die stof onder ons voete, en al die goeie herinneringe wat ons daardie dag saam gemaak het.

Herken jy iemand op die fotos? Tag hulle gerus in die comments, en deel so wyd as wat jy wil - hoe meer, hoe beter!
Fotograaf: Lizelle Lotter Photography
Onthou: Ons gaan elke Vrydag 'n paar fotos deel!

28/08/2026

Ons komitee stap vanjaar trots in splinternuwe baadjies, hempies en hoedjies en dit is alles danksy mense wat glo in ons...
12/08/2026

Ons komitee stap vanjaar trots in splinternuwe baadjies, hempies en hoedjies en dit is alles danksy mense wat glo in ons skou en ons gemeenskap.

'n Groot dankie aan die besighede wat dit moontlik gemaak het:

Ons baadjies is geborg deur Vredendal.
Ons hempies deur , Mans Apteek en Vredendal Workwear en Outdoor.
Ons komitee-hoedjies deur Rhino Linings.

Julle saai terug in ons gemeenskap, en dít sien 'n mens raak. Elke keer as ons hierdie klere aantrek, dra ons julle besighede saam met ons, met trots en met dankbaarheid.

Baie dankie.

11/08/2026
Baie dankie aan ons SILWER BORGE.
06/08/2026

Baie dankie aan ons SILWER BORGE.

Baie dankie aan ons BRONS BORGE.
06/08/2026

Baie dankie aan ons BRONS BORGE.

Vandag buig ons ons harte in stil dankbaarheid voor ons Hemelse Vader.Dankie, Here, vir U trou oor Lutzville — vir die g...
06/08/2026

Vandag buig ons ons harte in stil dankbaarheid voor ons Hemelse Vader.

Dankie, Here, vir U trou oor Lutzville — vir die grond onder ons voete, vir elke hand wat werk, en vir die gemeenskap wat U so mooi saamgebind het. Alles wat ons het, kom uit U hand.

"U kroon die jaar met U goedheid, en U voetstappe drup van oorvloed." — Psalm 65:12

'n Gebed:

Hemelse Vader, ons kom buig voor U. Ons dank U vir alles wat verby is en vertrou U vir alles wat kom.

Stuur asseblief reën oor ons dorstige grond, Here. Laat dit die aarde laaf, die lande laat groei en nuwe lewe bring waar dit droog is. Soos die boer wag op die vroeë en die laat reën, so wag ons op U.

Gee ons wysheid en krag om weer te begin werk aan 2027 se skou. Bewaar almal, spaar almal, bring eenheid onder ons, en seën ons woorde en ons werk, dat alles tot u eer sal wees.

In Jesus se Naam, Amen.

Landbou Geloof SaamSterk

Address

Parkstreet
Lutzville
8165

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lutzville Landbouskou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lutzville Landbouskou:

Shortcuts

Share

Category