Imagine Arts, Beads & Crafts

Imagine Arts, Beads & Crafts For all your Arts, Beads & Crafting needs.

Minnie canvas kursus! Soos julle kan sien uit vorige klasse se pragtige projekte is daar verskeie moontlikhede om te doe...
21/06/2026

Minnie canvas kursus! Soos julle kan sien uit vorige klasse se pragtige projekte is daar verskeie moontlikhede om te doen. Jy kan jou kreatiwiteit vrye teuls gee. Daar is soveel mooimaak goed in die winkel!
BESPREEK ASB MAANDAG 22 JUN EN SÊ HOEVEEL CANVAS PROJEK JY WIL DOEN SODAT EK DADELIK NOG KAN BESTEL INDIEN NODIG.

Ons het nou die lieflike Antique Brown Glaze van Tjhoko paint ingekry. Al die kleure wat ons tans aanhou is weer op die ...
20/06/2026

Ons het nou die lieflike Antique Brown Glaze van Tjhoko paint ingekry. Al die kleure wat ons tans aanhou is weer op die rak.

MINI CANVAS PROJEK! Hier is 'n lekker saam speel klas! Kies uit 'n verskeidenheid canvas opsies.25 en 27 Jun 20269 uur t...
17/06/2026

MINI CANVAS PROJEK!
Hier is 'n lekker saam speel klas! Kies uit 'n verskeidenheid canvas opsies.
25 en 27 Jun 2026
9 uur tot klaar
R220 plus canvasse en mooimaak goedjies.
Klasfooi sluit verf, texture paint, podge, gom, gebruik van ons kwaste en stensils in.
Kom kies indien moontlik klaar jou canvas projek voor die klas uit.
Bespreek by 0824877246

Dit is 'n heerlike speelse kursus om te doen. Die patroon word afgeteken. Ons verf op waterverf papier  met waterverf. D...
07/06/2026

Dit is 'n heerlike speelse kursus om te doen. Die patroon word afgeteken. Ons verf op waterverf papier met waterverf. Die canvasse is A5 groot, gemonteer op n lang canvas. Jy koop die canvasse ekstra by. Dus kan jy net een engel doen of die lang canvas met alles op afhangende wat jou begroting is. Bespreek sommer gou. ❤️

29/05/2026

Oulike nuwe voorraad van W&M

Hier is nog 'n paar stunning items wat hulle nou klaar gemaak het na ons mosaiek klas.
28/05/2026

Hier is nog 'n paar stunning items wat hulle nou klaar gemaak het na ons mosaiek klas.

Die dames het vanoggend geleer om pragtige armbande en oorbelle te maak. Dit het sooo mooi gekom.
28/05/2026

Die dames het vanoggend geleer om pragtige armbande en oorbelle te maak. Dit het sooo mooi gekom.

Juwele kursus!Ons gaan 'n kristal armband maak met charms aan. Verder leer jy om baie van die findings te gebruik om ver...
25/05/2026

Juwele kursus!
Ons gaan 'n kristal armband maak met charms aan. Verder leer jy om baie van die findings te gebruik om verskeie juwele mee te maak.
Bespreek sommer dadelik by 0824877246

Ons het n groot besending MOSAIËK TEELS ingekry! Alle grootes, kleure en soorte weer op die rak.
23/05/2026

Ons het n groot besending MOSAIËK TEELS ingekry! Alle grootes, kleure en soorte weer op die rak.

Address

Shop 2, 17 Bantjies Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27824877246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Imagine Arts, Beads & Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share