Kaalvoet Kuns - Karla O’Neale

Kaalvoet Kuns - Karla O’Neale Potloodsketse deur Karla O’Neale, die Kaalvoet Kunstenaar.

Bestel gerus ook drukstukke van my sketse 🌿 Hierdie was vir ‘n bestelling - ‘n A0 en vyf A1 afdrukke op doek (canvas).Ko...
06/06/2023

Bestel gerus ook drukstukke van my sketse 🌿
Hierdie was vir ‘n bestelling - ‘n A0 en vyf A1 afdrukke op doek (canvas).

Kontak my indien jy belangstel: 081 410 4435
Karla O'Neale 🌻

‘N Potloodskets van die pragtige Ghoku 🐎Baie dankie vir die bestelling, Jaime!Grootte: A2Medium: Polychromos Potlode
23/05/2023

‘N Potloodskets van die pragtige Ghoku 🐎

Baie dankie vir die bestelling, Jaime!

Grootte: A2
Medium: Polychromos Potlode

Dit was ‘n groot voorreg om hierdie pragtige hondekinders te kon skets ❤️Polychromos op swart bord. 20 x 17 cm en 57 x 3...
04/05/2023

Dit was ‘n groot voorreg om hierdie pragtige hondekinders te kon skets ❤️

Polychromos op swart bord.
20 x 17 cm en 57 x 31 cm

Karla O'Neale: 081 410 4435

Volg gerus my blad 🍃Kaalvoet Kuns~ teken sketse van jou keuse ~ verkoop oorspronklike sketse~ verkoop kopieë van sekere ...
01/03/2023

Volg gerus my blad 🍃

Kaalvoet Kuns
~ teken sketse van jou keuse
~ verkoop oorspronklike sketse
~ verkoop kopieë van sekere werke

Kontak my gerus vir meer inligting: 081 410 4435

🦁 [TE KOOP]Potloodskets op swart bord.Kontak my gerus indien jy belangstel: 081 410 4435Grootte: A2 (42 x 59.4 cm)
23/02/2023

🦁 [TE KOOP]

Potloodskets op swart bord.

Kontak my gerus indien jy belangstel: 081 410 4435

Grootte: A2 (42 x 59.4 cm)

A2

Goeie Nuus 🤩Kopieë van sekere kunswerke is nou ook beskikbaar!Drukwerk word gedoen op 310 gsm Duitse etspapier (Hahnemüh...
15/02/2023

Goeie Nuus 🤩

Kopieë van sekere kunswerke is nou ook beskikbaar!

Drukwerk word gedoen op 310 gsm Duitse etspapier (Hahnemühle).

Kontak my gerus indien jy belangstel: 081 410 4435

11/02/2023

🌿

Grootte: A4
Prys: R800 (raam uitgesluit)
Medium: polychromos op swart bord

Whatsapp my gerus as jy belangstel: 081 410 4435

Potloodskets op swart bord 🌿Grootte: A2 (42 x 59.4 cm)Whatsapp my gerus as jy belangstel: 081 410 4435
07/02/2023

Potloodskets op swart bord 🌿

Grootte: A2 (42 x 59.4 cm)

Whatsapp my gerus as jy belangstel: 081 410 4435

A2

Hierdie tekeninge is nog beskikbaar 🌻Whatsapp my gerus as jy belangstel: 0814104435Karla O'Neale
05/01/2023

Hierdie tekeninge is nog beskikbaar 🌻

Whatsapp my gerus as jy belangstel: 0814104435

Karla O'Neale

Tekening van ‘n ratel 🦡Grootte: A1 (84.1 x 59.4 cm)Polychromos potlode op swart bord
02/01/2023

Tekening van ‘n ratel 🦡

Grootte: A1 (84.1 x 59.4 cm)
Polychromos potlode op swart bord

Tekening van ‘n Luiperd 🌻37 x 59 cm
09/12/2022

Tekening van ‘n Luiperd 🌻

37 x 59 cm

Tekening van 'n witrug aasvoël 🌳Grootte: A2 (420 x 594 mm)
04/10/2022

Tekening van 'n witrug aasvoël 🌳

Grootte: A2 (420 x 594 mm)

Address

Lephalale Way
Lephalale
0555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaalvoet Kuns - Karla O’Neale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kaalvoet Kuns - Karla O’Neale:

Share