11/08/2025
🌍🎈🐊 KROKKIE KARNAVAL 2025 🐊🎈🌍
"Kom reis saam met ons om die wêreld!"
🎉 GROOT PRET wag op jou op Saterdag 30 Augustus 2025 van 08:00 tot 14:00! 🎉
Dis by Hervormde Kerk Onverwacht – en jy wil dit NIE misloop nie!
🥳 Wat’s op die program? Glad nie 'n gewone basaar nie:
🍔 Kosstalletjies wat jou laat watertand
🥦 Vars groente & 🥩 sappige vleis
🪴 Pragtige plante
🎨 Uitstallers & handgemaakte skatte
🎠 Kindervermaak van die beste soort
🐐 Petting Zoo vir die kleingoed
☕️ Teetuin vir rustige kuier
🎭 Revue-optredes
🔫 Airsoft & 🎯 Skyfskiet vir die waagmoediges..én nóg véle verrassings!
🐊 KROKKIE en sy avontuurlustige maats neem jou op ’n reis om die wêreld – reg hier in Ellisras!
📍 Waar? 167 Troupantstraat, Ellisras
📱 Navrae? 061 012 9107 of 071 657 5599
💥 Toegang is GRATIS!
👉 Bring jou hoed, jou skoene, jou kinders, jou vreugde – en kom reis saam met ons!
Sien JOU daar!