Ateljee Nirvana/Studio Nirvana

Ateljee Nirvana/Studio Nirvana Spraak & Drama
Ons ontwikkel studente se kreatiewe denke, leesvaardigheid.

Onderrig in vertolkingskunde, deelname aan Kunswedstryd

Speech & Drama
We develop students' creative thinking, reading skills, performing skills, participating in Eisteddfods

Drama studente vermaak gehoor tydens hul jaaraflsuitingskonsert.
06/12/2023

Drama studente vermaak gehoor tydens hul jaaraflsuitingskonsert.

12/09/2023
05/07/2023
Na al die beoordeling vir die Nasionale Kunswedstryd , waaraan studente verledejaar deelgeneem het, afgehandel is, word ...
05/07/2023

Na al die beoordeling vir die Nasionale Kunswedstryd , waaraan studente verledejaar deelgeneem het, afgehandel is, word daar spesiale toekennings gemaak.
Baie geluk aan Inneke Fourie wat n medalje ontvang het vir Streeks wenner vir die item Afrikaans Verhalende poësie Graad 6.
Ida Mari Greyling ontvang n Ambassadeurs sertifikaat vir Afrikaanse verhalende Poësie Graad 9. Die sertifikaat gaan aan deelnemers in die afdeling wat Nasionaal die hoogste punt behaal het.
Inneke en Ida Mari se name verskyn dan ook op Webwerf van National Eisteddfod of South Africa Showcase Awards vir 2022.

Studentjies van Ateljee Nirvana het te midde van n besige termyn met sport, ekstra klasse, toetsreekse tyd gemaak om vre...
20/03/2023

Studentjies van Ateljee Nirvana het te midde van n besige termyn met sport, ekstra klasse, toetsreekse tyd gemaak om vreugde te bring aan die inwoners van Lidia Tehuis vir bejaardes, ouetehuis in Ladybrand. Inwoners is vir n tydjie meegevoer met voordragte deur entoesiastiese spraak en drama studente en kon n rukkie vergeet van die gewone daaglikse doen en late. Na die tyd is bietjie gekuier met eetgoedjies en lekker geselsies.

Studio Nirvana is open for enrollment.
07/01/2023

Studio Nirvana is open for enrollment.

Ateljee Nirvana is oop vir inskrywings.
07/01/2023

Ateljee Nirvana is oop vir inskrywings.

Konserte is altyd groot pret en sorg vir wonderlike herinneringe. Familie en vriende is heerlik vermaak op n verskeidenh...
07/12/2022

Konserte is altyd groot pret en sorg vir wonderlike herinneringe. Familie en vriende is heerlik vermaak op n verskeidenheid gènres tydens die afsluitingsfunksie en sertifikaat oorhandiging van Ateljee Nirvana. Gedigte, prosas, monoloë en kreatiewe beweging is aangebied. Tydens die deelname aan die SA Nasionale Eisteddfod gedurende die jaar het van die items diplomas verwerf en deurgedring na die volgende rondte van die Eisteddfod.
Dit was weereens n voorreg om te sien hoe die studentjies ontwikkel het en hoe hul elkeen hul talent volgens hul eie vermoë en teen hul eie pas uitleef.
Die nuwe toevoeging tot die studentebasis , die pre-primêre groepie, het gesorg vir "kattepret" en glimlagte.
Daar was ook n kort eenbedryf op die program, n "eerste" vir die Ateljee.
Ons hoop om volgende jaar voort te bou op die goeie werk.

Address

Ladybrand

Opening Hours

Monday 16:00 - 18:30
Tuesday 16:00 - 18:30
Wednesday 16:00 - 18:30
Thursday 16:00 - 18:30
Friday 16:00 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ateljee Nirvana/Studio Nirvana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share