Die Netstoor

Die Netstoor Musiek Venue in Laaiplek

Dankie dat julle ons gaste met die beste kos bederf het, tot die volgende keer 🍔
31/12/2024

Dankie dat julle ons gaste met die beste kos bederf het, tot die volgende keer 🍔

die Geelhoedjie wil net vir ALMAL dankie sê wat ons ondersteun het by Die Netstoor in Laaiplek/Velddrif met hulle shows daar 🙏💛 Julle Weskus mense en vakansiegangers was ñ klomp lekkerrrr mense 🫶
Dankie Marius Schonken vir die geleentheid 🙏 Rick en Vleis vir AL julle hulp 🙏

30/12/2024

Laaste maar beslis nie die minste nie, sluit ons die laaste vertoning van in vir 2024 af, met Ryno Velvet en 'n onvergeetlike optrede.

Hierdie een uitgemis? Ai, my lam... Nietemin, ons is volgende jaar weer terug met nuwe vertonings op die planke!

Hou hierdie bladsy dop, en onthou om jou foto's te tag met die hutsmerke en , vir 'n kans om kaartjies na ons volgende optredes te wen!

Met trots aan jou gebring, deur:
Eigevis Group of Companies, Bok Radio / BokTv, Matimba Solutions, AIRSCREAM / AirsPops SA, Buffelsfontein Brandewyn, Unlimited Promotions and Events, Yoco en Suzuki SA

30/12/2024

Die Netstoor Bok Radio / BokTv Ryno Velvet

30/12/2024

Ai my lam, waar's jy nou? Hopelik oppad na , want Alle Paaie lei na Die Netstoor!

Ryno Velvet tree vanaand op en bring sy splinternuwe treffer "Aande", opgeneem met Francois van Coke saam na die verhoog. Kom sing saam met Ai My Lam, Alle Paaie en Tussen die Lyne, en laat ons jou hoor, by Die Netstoor!

🎟 Kaartjies is nog beskikbaar by https://dienetstoor.co.za

Geniet ons laaste vertoning vir 2024 saam, voor die jaar op sy rug is! Ons sien jou vanaand, by Die Netstoor.

'n Rekord-hoeveelheid kaartjies is vir Demi Lee Moore se uitverkoopte vertoning uitgereik, en ons het saamgesing op Dian...
29/12/2024

'n Rekord-hoeveelheid kaartjies is vir Demi Lee Moore se uitverkoopte vertoning uitgereik, en ons het saamgesing op Diane, As Ek Dalk, en nog vele ander treffers!

 Geen vertoning kan plaasvind sonder ons ongelooflike gaste nie. Hierdie outjies is definitief Super Fans wat al ons ver...
28/12/2024



Geen vertoning kan plaasvind sonder ons ongelooflike gaste nie. Hierdie outjies is definitief Super Fans wat al ons vertonings sover bygewoon het - dankie vir julle ondersteuning, dis 'n fees om julle hier te hê!

, dís waar jy wil wees.

Snotkop het verseker ons gaste aan die sing gehad Vrydag-aand!Onthou om jou foto's op sosiale media te deel, en tag   en...
28/12/2024

Snotkop het verseker ons gaste aan die sing gehad Vrydag-aand!

Onthou om jou foto's op sosiale media te deel, en tag en

Met 'n tweede agtereenvolgende uitverkoopte aand by  , is Demi Lee Moore vanaand in   op die verhoog, en ons wéét jy gaa...
28/12/2024

Met 'n tweede agtereenvolgende uitverkoopte aand by , is Demi Lee Moore vanaand in op die verhoog, en ons wéét jy gaan hierdie een geniet!

Ons stel 'n baie beperkte hoeveelheid staande kaartjies vir vanaand se optrede beskikbaar, bekombaar by die hekke se betaalpunt.

As jy Demi Lee Moore vanaand gaan mis, kan jy uitsien na ons laaste vertoning vir 2024, met Ryno Velvet wat 30 Desember optree! Kaartjies is beskikbaar by https://dienetstoor.co.za

Met trots aan jou gebring, deur:
Eigevis Group of Companies, Buffelsfontein Brandewyn, AIRSCREAM / AirsPops SA, Matimba Solutions, Unlimited Promotions and Events, Bok Radio / BokTv, Yoco en Suzuki SA

28/12/2024
27/12/2024

Wat ruk so?! As jy vanaand vir Snotkop gemis het, wel... dan het jy 'n jol-en-'n-half gemis!

As jy by vanaand se vertoning is, onthou om jou foto's te post en tag en

Mis, eet, slaap, herhaal? Maak seker jy mis nie uit op Demi Lee Moore die 28ste Desember by   in   nie!Kaartjies vlieg v...
27/12/2024

Mis, eet, slaap, herhaal? Maak seker jy mis nie uit op Demi Lee Moore die 28ste Desember by in nie!

Kaartjies vlieg vinnig, so maak seker jy kry joune vandag nog, by https://dienetstoor.co.za

Kom sing saam op Amanda, Diane, Neon Moon, en nog vele ander treffers - laat ons jou hoor, by Die Netstoor!

Address

De Villiers Street
Laaiplek
7365

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Netstoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share