Weskus Kuier-Konsert

Weskus Kuier-Konsert 'n Alles-in-een gesellige kuier konsert vir oud & jonk!

09/03/2026

Indien iemand dalk twee kinder rugsakkies by Saterdag se Weskus Kuier-Konsert verloor het, WhatsApp ons asb op 071 501 7460 - ons is seker die twee dogtertjies sal baie bly wees om hul items terug te kry 🙂

Alle "lost and found" items word tot 15 Maart veilig gehou en daarna word dit aan ander persone geskenk wat dit kan ook gebruik 😉

Edit: die eienaars van die rugsakkies is gevind. Yay!

Super Auto Marine & Suzuki Marine Agent West Coast julle is altyd net slaggereed om in te val en deel te wees van al die...
08/03/2026

Super Auto Marine & Suzuki Marine Agent West Coast julle is altyd net slaggereed om in te val en deel te wees van al die lekkerte. Dankie vir jul getroue ondersteuning! Jul is eersteklas 🏆

Laaiplek Hotel dit is altyd 'n voorreg om hande met jul te vat en saam-saam te verseker ons dorp en omgewing ontvang nuw...
08/03/2026

Laaiplek Hotel dit is altyd 'n voorreg om hande met jul te vat en saam-saam te verseker ons dorp en omgewing ontvang nuwe besoekers, wat die dag saam met ons kom geniet! Vanjaar het die Weskus Kuier-Konsert besoekers van sover as die UK, Australia en Amerika gehad en ons glo hul sal die woord "kuier" saam met hul terugneem oor die water 😀

06/03/2026

Snotkop is reg vir julle!!! Kaartjies by die hek te koop, ons sien jul daar!

06/03/2026

Kom kuier saam met "Ek's Nadia" - sy kan nie wag om almal te sien nie, en ons kan nie wag om haar te sien nie 🥳 🎉 🪅

Sjooee maar ons advertensie lyk mooi op Weslander se voorblad... én die koerant is van vandag af heeltemal gratis... mah...
05/03/2026

Sjooee maar ons advertensie lyk mooi op Weslander se voorblad... én die koerant is van vandag af heeltemal gratis... mahala... verniet!

Kry gerus jou een by Laaiplek Superspar... ons sien jul Saterdag!

28/02/2026

Dankie vir die lekker onderhoud In & Om Weskus - ons sien uit om julle by die Weskus Kuier-Konsert te verwelkom 🥳

27/02/2026

Nog net 'n week en een dag om te wag, dan is Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en ons talentvolle, plaaslike kunstenaars op die verhoog 🥳 Met stalletjies, pret en plesier vir die kinders en 'n grillerige Fear Factor, wéét ons almal gaan lekker kuier!

Kaartjies by www.weskustickets.co.za asook by Laaiplek Superspar, en by die hek.

07 Maart 2026, Laaiplek Hotel, sien jul daar!

Address

Laaiplek Hotel, Jameson Street
Laaiplek
7536

Telephone

+27715017460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Kuier-Konsert posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share