CEWI Jewelry / Juwele

CEWI Jewelry / Juwele HANDGEMAAKTE JUWELE / HERSTRING VAN JUWELE / ENIGE KRALE WERK / SERVET RINGE

Nog n paar nuwe skeppings vir die dag.
25/07/2024

Nog n paar nuwe skeppings vir die dag.

Nog n paar nuwe skeppings van my.
29/06/2024

Nog n paar nuwe skeppings van my.

Nog n paar nuwe skeppings en uitstalling.
17/06/2024

Nog n paar nuwe skeppings en uitstalling.

Goeie Middag Almal,Hierby nog n klompie voorraad en nuwe armbande beskibaar teen n spesiale korting prys vir die kerstyd...
07/12/2023

Goeie Middag Almal,
Hierby nog n klompie voorraad en nuwe armbande beskibaar teen n spesiale korting prys vir die kerstyd. Dalk vir iemand spesiaal nog n ietsie te gee. Ek kan nog ietsie spesiaal maak beskikbaar tot die 18de Desember.
Pryse soos volg.
Hangertjie- R250 met bypassende oorbelle.
Armbande - Breed - R150
Smal - R100
Lang boxies - R150
Ek kan courier landswyd metvpaxi of pudo op klient se onkoste.
U kan my whatsupp 0840780034
Cecilia Hoffman ek is van Kuruman

Nuwe voorraad - R300 per stel.
10/08/2023

Nuwe voorraad - R300 per stel.

10/08/2023
Nuwe goedtjies gemaak. Kontak my gerus indien u iets spesiaal soek vir daai spesiale geleentheid
15/07/2023

Nuwe goedtjies gemaak. Kontak my gerus indien u iets spesiaal soek vir daai spesiale geleentheid

CEWI handgemaakte juwele is my passie en ek geniet wat ek doen. Elke kralewerk is uniek vir my en met soveel liefde gema...
01/05/2023

CEWI handgemaakte juwele is my passie en ek geniet wat ek doen. Elke kralewerk is uniek vir my en met soveel liefde gemaak.
Doen herstring van krale, maak krale volgens jou geleentheid wat versoek word. Maak servetringe en allerlei ander krale werk. U kan my gerus kontak via Whatsapp vir enige versoeke waarna u verlang. Sien uit om tot u diens te wees.
Cecilia Hoffman
Sel. 0840780034

Address

House 7, Wandrag
Kuruman
8460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CEWI Jewelry / Juwele posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to CEWI Jewelry / Juwele:

Share