Buffelfees & Alumni

Buffelfees & Alumni Maak gereed vir ’n dag vol herinneringe, lag, kuier en Buffel-gees!

Op 17 Oktober 2026 verwelkom ons oud-leerders, families en vriende vir ’n onvergeetlike Buffelfees en Alumni-byeenkoms.

31/08/2026

Alumni netbal
⬇️

Raai wie?
31/08/2026

Raai wie?

🎟️ NET 19 DAE OOR! 🎟️Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons die Buffelfees 2026 te kom geniet! Moenie jou Early Bird...
31/08/2026

🎟️ NET 19 DAE OOR! 🎟️

Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons die Buffelfees 2026 te kom geniet!

Moenie jou Early Bird-kaartjie misloop nie! Koop jou kaartjie aanlyn via Howler en verseker jou plek by ’n fees vol musiek, pret en onvergeetlike herinneringe!

📍 Hoërskool Bastion
📅 17 Oktober 2026

Het jy hulp nodig met jou kaartjie-aankoop op Howler? Finansies – M. de Jager sal graag help. 😊

Koop jou kaartjie, bring die hele gesin en kom beleef die Buffelfees!

🎟️ NET 22 DAE OOR! 🎟️Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons die Buffelfees 2026 te kom geniet! Moenie jou Early Bird...
28/08/2026

🎟️ NET 22 DAE OOR! 🎟️

Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons die Buffelfees 2026 te kom geniet!

Moenie jou Early Bird-kaartjie misloop nie! Koop jou kaartjie aanlyn via Howler en verseker jou plek by ’n fees vol musiek, pret en onvergeetlike herinneringe!

📍 Hoërskool Bastion
📅 17 Oktober 2026

Het jy hulp nodig met jou kaartjie-aankoop op Howler? Finansies – M. de Jager sal graag help.

Koop jou kaartjie, bring die hele gesin en kom beleef die Buffelfees!

https://www.howler.co.za/events/buffelfees-2026-6e48?utm_campaign=Instant%20Search&utm_medium=Web&utm_source=Howler%20Search&fbclid=Iwb21leATyWg9jbGNrBPJaA3Bkb2YBZXh0bgNhZW0CMTEAc3J0YwZhcHBfaWQMMzUwNjg1NTMxNzI4AAEeR6XwyfLmZxJaL-TQ9_YwMb8YLlWtl3XCkLYkF_Q-aFcnNWIeTyrwOpU2Nyk_aem_RRQxe2TSgV01OqgHSoGlqQ

W E L K O M Delta Blue🙏🏼
22/08/2026

W E L K O M
Delta Blue
🙏🏼

NOG ’N GROOT NAAM WORD BEKEND!Ons is trots om nog ’n kunstenaar vir Buffelfees 2026 bekend te stel…JAKKALS VIBESMaak ger...
21/08/2026

NOG ’N GROOT NAAM WORD BEKEND!

Ons is trots om nog ’n kunstenaar vir Buffelfees 2026 bekend te stel…

JAKKALS VIBES

Maak gereed vir ’n unieke optrede, groot energie en ’n fees-ervaring soos min!

📅 17 Oktober 2026
📍 Hoërskool Bastion
🎟️ Kaartjies reeds beskikbaar op Howler!

Wie is gereed vir Jakkals Vibes ?

🐃 Buffelfees 2026 – Kom beleef die Buffel Gees!

https://www.howler.co.za/events/buffelfees-2026-6e48?utm_campaign=Instant%20Search&utm_medium=Web&utm_source=Howler%20Search&fbclid=Iwb21leATyWg9jbGNrBPJaA3Bkb2YBZXh0bgNhZW0CMTEAc3J0YwZhcHBfaWQMMzUwNjg1NTMxNzI4AAEeR6XwyfLmZxJaL-TQ9_YwMb8YLlWtl3XCkLYkF_Q-aFcnNWIeTyrwOpU2Nyk_aem_RRQxe2TSgV01OqgHSoGlqQ

Address

Hoërskool Bastion, Trezona Avenue
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffelfees & Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Buffelfees & Alumni:

Shortcuts

Share

Category