Kreatief met Marisca

Kreatief met Marisca Kom ontspan en wees saam KREATIEF. Leer n nuwe tegniek, kuier saam met "nuwe" en "ou" kreatiewe vriendinne.

En as jy ongelukkig nie kan kom maak waarvan jy hou nie, BESTEL dit en ek maak dit met LIEFDE vir jou.

NEW!!! NEW!!!BEAUTIFUL BIN WRAPS of 7th June Designs Collection @ R190ea
18/06/2026

NEW!!! NEW!!!
BEAUTIFUL BIN WRAPS of 7th June Designs Collection @ R190ea

18/06/2026
die Yarn fairies het in die begin van Mei begin hekel aan n serp (scarf / neck shawl).   Hier spog Petra en Diana met hu...
18/06/2026

die Yarn fairies het in die begin van Mei begin hekel aan n serp (scarf / neck shawl). Hier spog Petra en Diana met hul projekte: net betyds vir die koue....

omdat Dinsdag 'n vakansiedag was en die Yarn Fairies nie gekuier het nie, het die Yarn Fairies vandag in die studio kom ...
18/06/2026

omdat Dinsdag 'n vakansiedag was en die Yarn Fairies nie gekuier het nie, het die Yarn Fairies vandag in die studio kom kuier... Dit was 'n heerlike kuier en klets oggend... Van ons was nog besig met ons teacozy en versierings, en ander met ons mengelmoes projek of n kombers...

Address

11 Lovedale Avenue , Silverfields
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:30
Wednesday 09:00 - 12:30
Thursday 09:00 - 12:30
Friday 09:00 - 12:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27769448143

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kreatief met Marisca posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share