Groen Chillie art en Craft

Groen Chillie art en Craft ARTS EN CRAFT, KOFFIE.SHOP,ELSIES NAILS AND We buy almost anything.Open from Monday to Saterday.

21/05/2016

Binne in die Groen Chillie is nou die Die Koffie Put gaan geniet n lekker koppie Koffie oop Maandag tot Saterdag

06/03/2016

GROEN CHILLIE ARTS AND CRAFT ONS KOOP EN VERKOOP AMPER ALLES BAIE GROOT VERSKEIDENHEID VAN TUIN ORNAMENTE KOM KUIER BY ONS

26/02/2016

Pragtige hout pallette te koop R45 elk

Pragtige modern kas R750
05/12/2015

Pragtige modern kas R750

Kom kuier gerus by die Groen Chillie arts en craft vir julle Kers geskenke hand gemaakte items
04/12/2015

Kom kuier gerus by die Groen Chillie arts en craft vir julle Kers geskenke hand gemaakte items

Alles en nog wat by ons winkel beskikbaar
18/11/2015

Alles en nog wat by ons winkel beskikbaar

18/11/2015

More kom kyk gerus wat nuut is by ons pragtige kers geskenke mooi roes vir die tuin en nog baie meer

Kom kyk gerus al ons nuwe goed daar is nog Baie om te sien
03/11/2015

Kom kyk gerus al ons nuwe goed daar is nog Baie om te sien

GROEN CHILLIE ARTS EN CRAFT IS AL REEDS 5 JAAR IN KRUGERSDORP OP DIE H/V SEWENDE STR EN VILJOEN EN HOU STRAAT MARK OP SA...
21/05/2015

GROEN CHILLIE ARTS EN CRAFT IS AL REEDS 5 JAAR IN KRUGERSDORP OP DIE H/V SEWENDE STR EN VILJOEN EN HOU STRAAT MARK OP SATERDAG 23 MEI VANAF 9HOO ALMAL BAIE WELKOM AFRIKAANSE SANGER RIAAN KOM ONS VERMAAK EN NOG BAIE MEER KOM VIER DIT SAAM ONS

Alles en nog meer te sien ons hou  straat mark verskeie entrepreneurs,Sanger Riaan country Sanger heerlike eet goed en n...
16/05/2015

Alles en nog meer te sien ons hou straat mark verskeie entrepreneurs,Sanger Riaan country Sanger heerlike eet goed en nog baie meerop 23 Mei 9hoo /14hoo

06/05/2015

Goeie naand Die Groen Chillie Arts & Craft jou straat mark op 23 Mei stalletjies kan geboek word kontak 084 9971346 so gou moontlik as jy belangstel

Hout kas R950,scooter R3500 nie in lopende toe stand nie,pragtige staal rakke R800 elk 10 beskikbaar foot van ons pragti...
20/04/2015

Hout kas R950,scooter R3500 nie in lopende toe stand nie,pragtige staal rakke R800 elk 10 beskikbaar foot van ons pragtige plek

Address

H/V VILJOEN EN SEWENDE STR KRUGERSDORP NOORD
Krugersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Chillie art en Craft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share