26/08/2026
Ons is trots op ons koor wat vanmiddag by Raca 'n dubbele Diamant-toekenning gekry het, asook 'n dubbele beoordelaars- toekenning.
Monnaskoor, julle maak mooi. Soos die beoordelaar vanmiddag gesê het: "Dankie, dit was 'n reis deur my hart!"