28/08/2026
Dogter van die Koning
*Ons is opgewonde en dankbaar vir die geleentheid en voorreg om saam in Abba Vader se teenwoordigheid te kom.**
Dit gaan ’n besondere **profetiese dag** saam met **Michelle Eybers van Geel Vellies Bediening** wees, waar sy haar kragtige getuienis — *Van die wêreld na Sy roeping* — met ons kom deel.
Kom met ’n **voorbereide en verwagtende hart**. Ons kan nie wag om julle te verwelkom en te sien wat Abba Vader vir elkeen van ons voorberei het nie! 👑✨
📅 **Datum:** 24 Oktober 2026
🕗 **Tyd:** 08:00 vir 08:30
📍 **Venue:** EnGedi
Plot 22, Protea Ridge Road & Honingklip Road, Muldersdrift, Krugersdorp
💛 **Koste:** R200 per persoon
’n Ligte middagete, koffie en tee is ingesluit.
📲 **RSVP asseblief teen 15 Oktober:**
Lindi – 082 338 8071
**Ons kan nie wag om julle daar te verwelkom nie!**