Kroonstad Kiddy Kuns

Kroonstad Kiddy Kuns Kunsklasse vir laerskoolkinders

Baie geluk aan hierdie 3 talentvolle kinders wat Santam Kinderkuns Kompetisie toekennings gekry het. Dis 'n nasionale pr...
23/08/2024

Baie geluk aan hierdie 3 talentvolle kinders wat Santam Kinderkuns Kompetisie toekennings gekry het. Dis 'n nasionale prestasie. Ek is baie trots op julle! Dit is so lekker om julle kunsjuffrou te wees. 🎨

'n Paar van die nuwe kunswerke. Is dit nie pragtig nie?
24/05/2022

'n Paar van die nuwe kunswerke. Is dit nie pragtig nie?

Beautiful!Die twee sussies het die vakansie bietjie kom kuns doen. Hulle het dit baie geniet.
18/04/2022

Beautiful!
Die twee sussies het die vakansie bietjie kom kuns doen. Hulle het dit baie geniet.

'n Paar van die pragstukke wat die kinders in 2022 gemaak het. Is dit nie uitsonderlik nie?
15/03/2022

'n Paar van die pragstukke wat die kinders in 2022 gemaak het. Is dit nie uitsonderlik nie?

So trots op die kinders se vrugtebakke. Julle verbaas my daagliks! ❤️❤️❤️
16/11/2021

So trots op die kinders se vrugtebakke. Julle verbaas my daagliks! ❤️❤️❤️

Wow wow wow!!
28/09/2021

Wow wow wow!!

Amazing!!Julle  🐓 'tjies is super mooi!
13/09/2021

Amazing!!
Julle 🐓 'tjies is super mooi!

Wow! So klein en so talentvol! Ek is super trots op julle mooi kunswerke.
30/08/2021

Wow! So klein en so talentvol! Ek is super trots op julle mooi kunswerke.

Ek is super trots op hierdie dogtertjies se kunswerke. Dis die eerste keer dat hulle met waterverf werk. Ons het gefokus...
02/08/2021

Ek is super trots op hierdie dogtertjies se kunswerke. Dis die eerste keer dat hulle met waterverf werk. Ons het gefokus op skakerings.
Ek geniet hulle vreeslik baie!

Address

Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 15:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroonstad Kiddy Kuns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share