Dis Laser My Skat

Dis Laser My Skat Laser van hout en 'acrylic' maar nog geen metale. Ons versoek wel dat kliente ons minstens 2 weke moet gee om n projek af te handel.

Let wel dat projekte so vinnig as moontlik afgehandel word.

Dirk dis al amper weer jou verjaardag. Hoop dit was baie lekker en die kuier saam familie en vriende super spesiaal.
16/05/2022

Dirk dis al amper weer jou verjaardag. Hoop dit was baie lekker en die kuier saam familie en vriende super spesiaal.

Die is amper n historiese produk. Bianca hoop die kombuis tee verassing was baie spesiaal.
16/05/2022

Die is amper n historiese produk. Bianca hoop die kombuis tee verassing was baie spesiaal.

Caketopper of moet ek eerder se Spongebob en Patrick se gelukwense vir n gelukkige dogter. Ek wou die mooi gesiggie saam...
16/05/2022

Caketopper of moet ek eerder se Spongebob en Patrick se gelukwense vir n gelukkige dogter. Ek wou die mooi gesiggie saam opsit maar het nie toestemming nie. Maar het wel die koek daar op en die het heerlik gelyk.

Dit is nou so letterlik amper. Dis nog net n paar slapies. Dan is dit amptelik Mev Van Zyl
16/05/2022

Dit is nou so letterlik amper. Dis nog net n paar slapies. Dan is dit amptelik Mev Van Zyl

Die ook n rukkie terug al gemaak. Hoop die Kotze egpaar het hul troudag baie geniet. Hoop jul het n lang en gelukkige hu...
16/05/2022

Die ook n rukkie terug al gemaak. Hoop die Kotze egpaar het hul troudag baie geniet. Hoop jul het n lang en gelukkige huwelik.

16/05/2022

Hier is wel n 5min+ video. Dis n voorbeeld van hoe ons naam "engrave". Soms is dit vinniger ander kere langer.

Nou gekry by 1 van my kliente. Gewone wall deco het verander in lampskerms. Awesome idee
04/01/2022

Nou gekry by 1 van my kliente. Gewone wall deco het verander in lampskerms. Awesome idee

Ons 2 vriendinne en kolegas wat ons op die oomblik baie mis. Hoop die broodplanke bring die versiering vir die kombuis o...
04/01/2022

Ons 2 vriendinne en kolegas wat ons op die oomblik baie mis. Hoop die broodplanke bring die versiering vir die kombuis om julle dag op te helder.

Our 2 friends and colleagues that is being missed a lot at the moment. Hope the breadbords brings the decor to the kitchen to brighten your day.

Lesenaar rakkies of "desk organizer " genoeg plek vir 2 ring leers en dan die res van al die goedjies wat gewoonlik op d...
04/01/2022

Lesenaar rakkies of "desk organizer " genoeg plek vir 2 ring leers en dan die res van al die goedjies wat gewoonlik op di lesenaar rond staan.

Hier is iets wat amper vergete was. Resepteboek voorblad en agterblad vir al die los resepte als in 1 plek soos n leer m...
04/01/2022

Hier is iets wat amper vergete was. Resepteboek voorblad en agterblad vir al die los resepte als in 1 plek soos n leer met sy "flip-file" sakkies

Zandri hoop die baby shower was lekker. Die krag en weer het amper gemaak dat die goedjies laat was. Gelukkig het jou ma...
17/12/2021

Zandri hoop die baby shower was lekker. Die krag en weer het amper gemaak dat die goedjies laat was. Gelukkig het jou ma lank voor die tyd al bestel en toe ons kaan kry het ons net laat waai

Hoop dit was n baie Spesiale dag gewees Mnr en Mev Viljoen
17/12/2021

Hoop dit was n baie Spesiale dag gewees Mnr en Mev Viljoen

Address

Koster
0348

Opening Hours

Monday 16:00 - 22:00
Tuesday 16:00 - 22:00
Wednesday 16:00 - 22:00
Thursday 16:00 - 22:00
Friday 16:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:00

Telephone

27725021345

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dis Laser My Skat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share