28/06/2026
'n Groep van die Albertonse Mannekoor en Alberton Dameskoor het gister by die Voortrekkermonument se Boeremark volksliedjies gesing. Dit het n baie lekker atmosfeer geskep en was groot pret. Kom sing gerus saam en deel in die pret. Vir meer inligting stuur vir ons n boodskap hier.