27/06/2026
Kultuur vergadering in Junie.
Ons is weg gevoer na Nederland.
Advokaat (skemerkelkie) ietsie met n skop in, met die lekkerste Hollandse krokette.
Vir n soet proppie is die Hollandse appeltert met room vir ons voorgesit wat gevolg is deur Hollandse gevulde Speculaas. N Hollandse koekie wat gewoonlik met Sinterklaas geëet word up 5 Desember elke jaar.
Dankie aan Ineke Bakker . Dit was n leersame oggend.
Dankie ook vir al die bederf en geskenkies.