Sing! Here your voice is welcome, here your voice is not alone, here your voice is welcome, here for every voice a home! Sing! We teach you how to Sing!

is an informal group of music loving individuals. We have no auditions and no formal requirements.

22/06/2026

☕🎶 We all need a little extra Java on a Monday! 🎶☕

Let's face it; Mondays are powered by two things: coffee and good music. 😄

So, to help kick-start your week, here's our take on Java Jive; a toe-tapping celebration of everyone's favourite brew.

Whether you take it black, with milk, strong, weak, or by the bucketful, we hope this song adds a little extra energy to your day!

Now grab your coffee, turn up the volume, and enjoy. ☕🎵

TUMEC ☕✨🎶

21/06/2026

🎶✨ Happy World Music Day! ✨🎶

Today we celebrate the universal language that connects people across cultures, generations, and backgrounds... music!

At Sing!, we believe music is about so much more than notes and rhythms. It's about friendship, community, joy, and creating something beautiful together. Every rehearsal reminds us that when voices come together, something truly special happens.

We stand for the joy of singing, the power of connection, and the belief that music has the ability to uplift, inspire, and bring people together.

🎵 "Singing side by side" 🎵 "Singing hand in hand"
Because music gives us wings, music gives us strength, and music gives us life.

Happy from all of us at Sing! 💛🎶

TUMEC 🎶✨

20/06/2026
20/06/2026

A CHRISTIAN DANCE THAT GOES VIRAL!
WE’RE GONNA BE OKAY 👌!!

WHAT FUN!!

TUMEC

11/06/2026

Wie sê repetisies is ernstig? 😄

Hier is 'n kykie na een van ons opwarmingspeletjies van Dinsdagaand se repetisie... vol lag, energie 'n bietjie chaos, en sommer net lekker pret!

Want sing moet tog lekker wees! 🎵😂

TUMEC

08/06/2026

🎶✨ Wat 'n besonderse aand was dit nie! ✨🎶

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke persoon wat die konsert by die pragtige Klipkerk in Mosselbaai bygewoon het op 23 Mei 2026. Om voor 'n stampvol saal vol musiekliefhebbers op te tree, was vir ons 'n voorreg en 'n groot vreugde.

'n Spesiale woord van dank aan die George Mannekoor vir die geleentheid om die verhoog saam met julle te deel. Dit was 'n voorreg om saam musiek te maak en deel te wees van 'n aand gevul met harmonie, vriendskap en die vreugde van sang.

Aan die gehoor: dankie vir julle ondersteuning, entoesiasme en hartlike applous. Julle energie en waardering maak elke repetisie en elke optrede die moeite werd.

Aande soos hierdie herinner ons weer hoe musiek mense bymekaar bring en harte raak.

Tot die volgende keer – Sing! 🎵💛

TUMEC George Male Choir 🎶✨

07/06/2026

🎶 Sunday Evening Reflections 🎶

There is a unique joy in singing together. Music lifts our spirits, brings people together, and reminds us of the beauty that surrounds us.

As we end this week, we leave you with a simple message: Sing Hallelujah!.

May your evening be filled with peace and your week ahead with music. ✨

TUMEC

🎶 'n Groot DANKIE aan Minuteman Press George vir die borgskap van ons splinternuwe "pull-up banner"! 🎶Danksy julle onder...
02/06/2026

🎶 'n Groot DANKIE aan Minuteman Press George vir die borgskap van ons splinternuwe "pull-up banner"! 🎶

Danksy julle ondersteuning kan ons die vreugde van Sing! nog verder versprei en ons gees met trots by optredes, geleenthede en gemeenskapsaktiwiteite laat uitstaan.

Ons waardeer julle belegging in plaaslike kuns, musiek en gemeenskapsinisiatiewe opreg. Hierdie banier gaan ons help om nog meer mense met die vreugde van sang te bereik.

Baie dankie dat julle help om die gees van Sing! sigbaar te maak en die vreugde van musiek met ons gemeenskap te deel. 💙🎵

TUMEC

23/05/2026

🎶✨ Twee kore, een onvergeetlike aand van musiek! ✨🎶

Die George Mannekoor ( Male Choir) en die Sing! Koor span saam vir ’n besondere kooraand in die ikoniese Klipkerk van Mosselbaai.

Kom geniet harmonieuse stemme, lekker atmosfeer en musiek wat die hart raak. ❤️

📍 NG Moedergemeente - Mosselbaai (Klipkerk)
📅 23 Mei 2026
🕡 18h30 – 19h45
🎟️ R20 per persoon | R10 per kind onder 12
💳 Kontant & EFT kaartjies by die deur beskikbaar

Bring jou familie en vriende saam vir ’n aand vol sang, samesyn en goeie musiek! 🎵

TUMEC George Male Choir

17/05/2026

Why you should join a choir... Part 2

A choir is so much more than music. 🎶

It’s stress relief after a long week.
It’s connection in a lonely world.
It’s happiness your brain creates naturally.
It’s breathing deeper, standing taller, and feeling lighter again.

Sometimes the healthiest thing you can do… is Sing! 🩷💛🩵💚🧡

TUMEC

Address

Kleinbrak Community Hall
Klein-Brakrivier

Telephone

+27827641035

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sing! posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Sing!:

Share

Category