PVR Productions

PVR Productions Album Recordings
Backtracks
Song Arrangements

07/05/2026

Wat 'n voorreg🤗🙏🎧

Kontak my vandag nog🎤🎙🎶🎹🎺🎻☎ 072 698 6352
18/04/2026

Kontak my vandag nog🎤🎙🎶🎹🎺🎻
☎ 072 698 6352

Vandag het ek weer die voorreg gehad om vir Petronel Baard in studio te hê met die nuwe toonsettings van Louisa Punt Fou...
14/04/2026

Vandag het ek weer die voorreg gehad om vir Petronel Baard in studio te hê met die nuwe toonsettings van Louisa Punt Fouché se boek; "Ek skryf met bloed en bene."

19/01/2026

Met 'n vars nuwejaar het PVR Productions 'n paar nuwe projekte wat in die pyplyn is.

Hou gerus die page dop💪🎵🎙

Laaste editing en mixing van Jannie Moolman  & Petronel Baard se nuwe lied.Hou die spasie dop🎙🎶🤗🙏
30/09/2025

Laaste editing en mixing van Jannie Moolman & Petronel Baard se nuwe lied.

Hou die spasie dop🎙🎶🤗🙏

Wat `n voorreg om hierdie klomp lieflike musikante vandag in die studio te kon hê vir `n mooi nuwe projek. 🎙☺Baie dankie...
22/09/2025

Wat `n voorreg om hierdie klomp lieflike musikante vandag in die studio te kon hê vir `n mooi nuwe projek. 🎙☺

Baie dankie Jannie Moolman Public , Petronel Baard , Franco, Lelani & Johan.

Hierdie was weereens  'n voorreg om vir Stef Kruger in die studio te hê.🎙🤗Lirieke:  Elisma van Zyl Musiek: Stef KrugerKi...
08/09/2025

Hierdie was weereens 'n voorreg om vir Stef Kruger in die studio te hê.🎙🤗

Lirieke: Elisma van Zyl
Musiek: Stef Kruger
Kitare: Blackie Swart

🔗https://youtu.be/9Y58tiqO5Rk?si=L_ORv3RSp3fnHSlf

One of my original poems, featured in my published book, Uit rou gebore, has been brought to life through the soulful composition and vocals of Stef Kruger. ...

Binnekort gaan ek die voorreg hê om hierdie fenominale kunstenaar in die studio te hê.Kan jul raai wie dit is?
02/09/2025

Binnekort gaan ek die voorreg hê om hierdie fenominale kunstenaar in die studio te hê.

Kan jul raai wie dit is?

Vandag was PVR Productions so bietjie besig met 'n paar opnames:🎵🎙Die beskeie liedjieskrywer, Stef Kruger was agter die ...
14/08/2025

Vandag was PVR Productions so bietjie besig met 'n paar opnames:🎵🎙

Die beskeie liedjieskrywer, Stef Kruger was agter die mikrofoon vandag en met Blackie Swart op die kitaar.

En 'n nuwe jong sangeres; Anke.🎵 ook agter die mikrofoon vir 'n splinternuwe afrikaanse lied uit haar eie pen. Dankie Zondagkraal vir die voorreg🤗

Mooi aand vir jul almal. Mag die musiek bly vloei deur jou hart.

Address

Klein-Brakrivier

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PVR Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to PVR Productions:

Share