DJ Stacey

DJ Stacey Female DJ👑
Daai meisie van TikTok🥰
Hou niks van Rampies nie😏

This is South Africa🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Moet ons nie toets nie asb😌😅
31/08/2026

This is South Africa🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Moet ons nie toets nie asb😌😅

Unlucky Bokke. Better luck next time boys but still a beautiful game. My first time ever at a Springbok game🇿🇦 My bloed ...
22/08/2026

Unlucky Bokke. Better luck next time boys but still a beautiful game. My first time ever at a Springbok game🇿🇦 My bloed is nog altyd groen🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Springboks

Gelukkige Vadersdag, Pappa.Jy is my rots, my mentor, my raadgewer en die wysste man wat ek ken. Maak nie saak hoe oud ek...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag, Pappa.

Jy is my rots, my mentor, my raadgewer en die wysste man wat ek ken. Maak nie saak hoe oud ek word nie, ek bel jou steeds vir raad oor enigiets en alles. Ek wens dikwels ek kon vir jou teruggee wat jy vir my gegee het, maar ek besef dit is onmoontlik, want jy het vir my alles en nog meer gegee.

Dankie vir elke opoffering wat jy gemaak het, elke moeilike tyd wat jy deurstaan het, elke kompromie wat jy moes aangaan, en selfs vir die dinge wat jy vir my gedoen het waarvan ek nooit sal weet nie. Alles wat ek vandag is, is te danke aan jou liefde, leiding en onvoorwaardelike ondersteuning.

Ons phonecalls kan ure aanhou, en al raak die lewe soms so besig dat ek nie terugbel nie, moet jy weet daar gaan nie ’n dag verby dat ek nie aan jou d**k of oor jou bekommer nie. Nie omdat jy nie vir jouself kan sorg nie, maar omdat ek nou op ’n punt in my lewe is waar ek net vir jou wil sorg.

Familie is alles. Om vir iemand om te gee gaan nie oor geld nie; dit gaan daaroor om daar te wees. Om vir jou ’n koppie tee te maak, ’n bord kos voor te sit, jou te help met die klein dinge en jou lewe gemakliker te maak. My grootste wens is om vir jou te kan sorg solank as wat God ons die voorreg gee om mekaar te hê.

Om jou net ’n paar keer per jaar te sien, is een van die moeilikste opofferings wat ek moes maak. Die laaste keer toe ons gepraat het, het ek vir jou gesê ek sal verlore wees sonder jou, en dit bly vandag waar. As ek God net een ding kon vra, sou dit wees om jou met goeie gesondheid en nog baie jare te seën, sodat ek ten minste ’n klein deel kan teruggee van alles wat jy vir my gegee het.

Dankie vir alles, Pappa. Vir elke enkele ding.

Ek is baie lief vir jou, meer as wat woorde ooit kan beskryf.

Gelukkige Vadersdag.

Ek hoop en bid dat God jou elke dag sal seën, beskerm en nog baie jare by my sal laat bly. ❤️

Baie dankie, liewe Jesus, vir nóg ’n jaar van lewe. Vandag vier ek 36 jaar van seëninge, genade en liefde. Ek is opreg d...
29/05/2026

Baie dankie, liewe Jesus, vir nóg ’n jaar van lewe. Vandag vier ek 36 jaar van seëninge, genade en liefde. Ek is opreg dankbaar vir elke les, elke uitdaging en elke persoon wat deel van my reis was. Aan almal wat my ondersteun, liefhet en vir my bid, baie baie dankie. Alle eer aan God vir Sy goedheid en genade 🙏🏾🙏🏾🙏🏾❤️❤️❤️🥰🥰🥰

World Cup Lucky Fans Competition reopened for 1 day only‼️‼️‼️Closes on Monday 11 May at 17:00. The 3 PSL Club supporter...
10/05/2026

World Cup Lucky Fans Competition reopened for 1 day only‼️‼️‼️

Closes on Monday 11 May at 17:00. The 3 PSL Club supporters that are encouraged to enter:

Polokwane FC
Sekhukhune
Stellenbosch

Submit a 30 second video✅
Show passion, energy & support to Bafana Bafana & 1 of the above PSL clubs✅
Ensure you have a valid passport✅

Gelukkige verjaarsdag "Ma Vigga" Dr. Victor & The Rasta Rebels 🎉🥳❤️ ‘n Wonderlike oom, pa, broer, man en kunstenaar!! Ma...
21/04/2026

Gelukkige verjaarsdag "Ma Vigga" Dr. Victor & The Rasta Rebels 🎉🥳❤️ ‘n Wonderlike oom, pa, broer, man en kunstenaar!! Mag God jou ryklik seën “I wanna go to Shambala💃🏻🕺🏾”

Address

Kimberley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ Stacey posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to DJ Stacey:

Shortcuts

Share