Ruan Nel fans

Ruan Nel fans Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ruan Nel fans, Kempton Park West.

Mustang Sally Pub & Grill gaan weer loop soos stroop vanaand!!!! Kom kuier gerus saam my by die lekker step jol plek in ...
01/11/2024

Mustang Sally Pub & Grill gaan weer loop soos stroop vanaand!!!! Kom kuier gerus saam my by die lekker step jol plek in Springs!!!

Neels Zondo my maat. My hart is stukkend! Ek Sal nooit vergeet hoe lekker ons saam gewerk het nie. Hoe ons tyd by Jenny ...
11/10/2024

Neels Zondo my maat. My hart is stukkend! Ek Sal nooit vergeet hoe lekker ons saam gewerk het nie. Hoe ons tyd by Jenny internet so lekker was nie!!! Hoe ons vroeg in die oggende moes ry uit dundee om betyds te wees vir werk in Newcastle🤣😂

En hoe trots jy was op daai Polo van jou!!! Daai was jou baby!!!!

Ek wens dinge was anders. Ek wens dinge kon beter wees.

Jy was een van die min mense wat nie vel-kleur gesien het nie, maar eerder die harte van mense!!! Daar is n moerse leë plek in Baie se harte!!!

RUS SAG MY SWART-BOERTJIE!!!
SEE YOU LATER MY BROTHER!!!

What a flight!!!! Goodness!!! This was fun!!! Hahahaha not really, ek bang Mos vlieg!!!!!Got some work to do in Durban t...
14/09/2024

What a flight!!!! Goodness!!! This was fun!!! Hahahaha not really, ek bang Mos vlieg!!!!!

Got some work to do in Durban today and then a show tonight!!!!

Kan nie wag nie!!!!! Die een gaan weer loop soos stroop by Mustang Sally Pub & GrillKom kuier gerus saam my due vrydag a...
28/08/2024

Kan nie wag nie!!!!! Die een gaan weer loop soos stroop by Mustang Sally Pub & Grill

Kom kuier gerus saam my due vrydag aand.

Vandag deel ek n stage saam met n ongelooflike kunstenaar hier in Newcastle, Natal!Refentse MorakeRefentseDankie vir die...
17/08/2024

Vandag deel ek n stage saam met n ongelooflike kunstenaar hier in Newcastle, Natal!

Refentse Morake
Refentse

Dankie vir die ongelooflike musiek wat jy maak!! Dankie Dat jy die kunste so dra in Suid Afrika. Ek kyk op na jou as kunstenaar en en glo en vertrou Dat die Here jou nog Meer gaan seën. Ek spreuk dit uit oor jou, jou orkes en jou gesin, IN JESUS NAAM!!!

VANNAAND 18:00 IS EK OP STAGE EN DAN 19:00 SLAAN REFENSTE DIE VERHOOG MET SY ORKES!!!

Sonia Liebenberg 076 790 2724 kan geskakel word vir enige navrae.

Dankie Sonia Dat julle my weer genooi het die jaar!!!

Ferrum High School julle doen goed! Julle is die skool wat Baie doen vir Newcastle en die toekomstige Dokters, onderwysers, sport ikone en kunstenaars!!! EK IS TROTS OM DEEL TE WEES VAN JULLE!!

Vanaand gaan Loop soos stroop
06/07/2024

Vanaand gaan Loop soos stroop

Springs, is julle GEREED?? Mustang Sally Pub & Grill gaan n fees wees!!!! Sien julle daar!!!
21/06/2024

Springs, is julle GEREED?? Mustang Sally Pub & Grill gaan n fees wees!!!! Sien julle daar!!!

Sound check is done by Brak in Kempton Park. Klank word gemeng deur Derik Van Der Westhuizen. Dankie Dat jy my altyd laa...
26/05/2024

Sound check is done by Brak in Kempton Park. Klank word gemeng deur Derik Van Der Westhuizen. Dankie Dat jy my altyd laat goed klink!!! Beste klankman ooit!!!

EK KAN NIE WAG NIE!!!! Vellie's gaan loop soos stroop!!! Ek sien uit om julle te vermaak!!! Maak seker jy kom kuier saam...
24/05/2024

EK KAN NIE WAG NIE!!!! Vellie's gaan loop soos stroop!!! Ek sien uit om julle te vermaak!!! Maak seker jy kom kuier saam met my en die wonderlike familie van Vellie's. 🔥🔥🔥

Vandag gaan loop soos stroop!!! Ek kan nie wag om weer terug te wees nie!!! Kom kuier gerus saam ons by Brak in Kempton ...
19/05/2024

Vandag gaan loop soos stroop!!! Ek kan nie wag om weer terug te wees nie!!! Kom kuier gerus saam ons by Brak in Kempton Park! Daar is n lekker kombuis!!

Address

Kempton Park West

Telephone

+27725945121

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruan Nel fans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Ruan Nel fans:

Share