Sonette Haggie's Kwirki Crafts

Sonette Haggie's Kwirki Crafts The place we go crafting to get away from the rat race. To chillax and have some fun. Come and get some soul food and have fun!

Address:
Unit 156, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, Pretoria, 0181.

STUNNING, Stunning, StUnNiNg lekker notaboek klas gehad vandag, saam STUNNING mense!!!Dankie Julle!!!Dis mos nou lekker ...
20/06/2026

STUNNING, Stunning, StUnNiNg lekker notaboek klas gehad vandag, saam STUNNING mense!!!
Dankie Julle!!!

Dis mos nou lekker hier in by Sonette Haggie's Kwirki Crafts

Fantasmagoriese LEkkerrrr MixedMedia klas!!!Love, Love, Love!!!!!As JY ook so freaking klas wil kom doen. Whatsapp my op...
17/06/2026

Fantasmagoriese LEkkerrrr MixedMedia klas!!!

Love, Love, Love!!!!!

As JY ook so freaking klas wil kom doen. Whatsapp my op 0836455408

Craft Groete,
Sonette Haggie's Kwirki Crafts

16/06/2026

Awesome Tekkie klas vandag!!!

Ongelooflike, Wonderlike Dag!!! Julle Tekkies lyk so ongelooflik MOOI!!!Dankie vir n flippen lekker dag Julle!!!Ek soek ...
16/06/2026

Ongelooflike, Wonderlike Dag!!! Julle Tekkies lyk so ongelooflik MOOI!!!

Dankie vir n flippen lekker dag Julle!!!
Ek soek fotos asb as julle hulle aan het. NET Beautiful!!!!

As JY ook so n lekker klas wil doen. Whatsapp my op 083 645 5408

Craft Groete,
Sonette Haggies Kwirki Crafts

07/06/2026

Ongelooflik hoe mens van 'n skoon "canvas" af begin en eindig met' n stukkie sielskos.

Love hoe met Mixed Media dit altyd groei na 'n wonderlike "surprise".
Volgende klas is op 17 Junie 2026
Whatsapp my op 083 645 5408 as jy ook wil kom saam kuier!

AMMAMA-MAZING!!!! Mixed Media klas!!! Ag sorrie vir die 3 wat vandag dit nie kon maak, nie-next time girls!!!Kyk net na ...
06/06/2026

AMMAMA-MAZING!!!! Mixed Media klas!!! Ag sorrie vir die 3 wat vandag dit nie kon maak, nie-next time girls!!!

Kyk net na die transformasie van die projek na n finale, beautiful kunswerk!

Volgende klas soos die is op 17 Junie!!!
Beginners welkom
Whatsapp my om te bespreek
083 645 5408

Kom Zoesh n boring ou Inkopie sak op in Die lekker craft  klas.  Jy gaan decoupage met n prentjie van jou keuse, verf, "...
05/06/2026

Kom Zoesh n boring ou Inkopie sak op in Die lekker craft klas. Jy gaan decoupage met n prentjie van jou keuse, verf, "inblend", stencil. Sommer n hele ton pret! Ek is saam met jou stap vir stap. Jy hoef glad nie te kan verf nie. Beginners ook welkom. (jip ek sien die typo op die prentjie - oopsie!)

Daar is 2 datums om van te kies,
13 Junie 2026 OF 27 Junie 2026 (maak asb seker jy se vir my watter datum jy verkies wanneer jy bespreek)
09h30-12h30 (As die weer saam speel)
R290pp
Plot 19, REITZHOF, KATHU

Jy bring net jou sprankelende self saam en as jy kan 'n voorskoot of ou oorhemp.
Ek verskaf al die kreatiewe goedjies en daar sal koffie/tee wees om te geniet.

Whatsapp my om jou plekkie te bespreek
083 645 5408

Nee hoor ek kannie GLO julle dames het nog nooit ge-waterverf nie!!!!! My Eerste KUNS, KLETS en KOFFIE oggend gehad in K...
02/06/2026

Nee hoor ek kannie GLO julle dames het nog nooit ge-waterverf nie!!!!! My Eerste KUNS, KLETS en KOFFIE oggend gehad in Kathu en dit was Flippen Lekkerrrr!
Girls julle was awesome!!!

Volgende ene is 9 Junie.
Whatsapp as jy ook net bietjie wil kom ontspan en weg kom van die dag tot dag malligheid!
083 645 5408

Hoe ongelooflik is dit?!!! So baie van julle het gevra ek moet hom weer doen en ek het geluister.   So ek doen die  Frea...
01/06/2026

Hoe ongelooflik is dit?!!! So baie van julle het gevra ek moet hom weer doen en ek het geluister. So ek doen die Freaking lekker A4 Notaboek klas weer op 20 Junie 2026.

Dis n perfekte inleiding na mixed media. So kom craft saam en ontdek die wonder van Mixed Media - of kom probeer net iets anders as om by die huis te sit. Jy gaan NIE spyt wees nie.

Whatsapp my nou om jou plekkie vas te maak.
Groete
Sonette Haggies Kwirki Crafts
+27 83 645 5408

Address

Plot 19, Reitzhof
Kathu
8446

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27836455408

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonette Haggie's Kwirki Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share