Vrou Wees Fees Kareedouw

Vrou Wees Fees Kareedouw Vrou Wees Fees - Kareedouw 2023
Want om n Vrou te wees is n Fees.

Asb Kliek op AJ se Prentjie en LIKE Hom Dan asb. Likes sluit 19:00 vanaand
26/06/2026

Asb Kliek op AJ se Prentjie en LIKE Hom Dan asb. Likes sluit 19:00 vanaand

11/02/2026

Please come and support our first ever Christmas market! All for a worthy cause!Julle kom ondersteun asb Koukamma Animal...
13/12/2024

Please come and support our first ever Christmas market! All for a worthy cause!

Julle kom ondersteun asb Koukamma Animal Rescue se eerste Kers Mark ten bate die diere in ons area. Daar Gaan Baie local Uitstallers wees, so Kom kry daai Laaste Kersgeskenk of net ietsie Vir die Huis of gesin.

Oudebosch Country Café - The gateway to the Tsitsikamma fans Amelda Coomans Pabala Private Nature Reserve Tsitsikamma Spring Water Kareedouw Karrie Paul Sauer High School Vrou Wees Fees Kareedouw

Koukamma Animal Rescue  het die Markdae by Vrou Wees Fees Kareedouw oor geneem, ek en Amelda Coomans  het op die oomblik...
03/12/2024

Koukamma Animal Rescue het die Markdae by Vrou Wees Fees Kareedouw oor geneem, ek en Amelda Coomans het op die oomblik net n bietjie te veel hooi op ons vurke. Ons is Baie dankie Dat julle dit nou doen want dit Gaan nog steeds Vir die selfde doel waarvoor ons dit begin het.
Eknen Amelda sal Nog hand bysit met die Kers Mark.
Ons vra Dat almal asb die Kers Mark sal ondersteun 21 Desember 09:00-16:00 by Oudebosch Country Café - The gateway to the Tsitsikamma.
Laasj aar was dis so Lekker gewees, so Kom kry daai last minute Kers Geskenke 🎄🎅

Vreeslik dankie aan Pastoor Nicky en sy Vrou wat altyd help en plan maak as daar nood is. BJ Hospitaal op Kareedouw het ...
03/10/2024

Vreeslik dankie aan Pastoor Nicky en sy Vrou wat altyd help en plan maak as daar nood is. BJ Hospitaal op Kareedouw het soms Kos nodig Vir die pasiente so as enige iemand iets aan die Hospitaal sal Vir skenk sal dit waardeer word. Julle Kan altyd by Tannie Anna Kritzinger Foodsocks ook aankoop en aan die Hospitaal skenk. Enige iets is welkom.
Weereens Dankie

Jackie Ferreira se Vrou Wees Fees Kareedouw 2024 met Mel die Storieverteller se fotojiesDankie Vir die mooie Vetplanjie ...
12/08/2024

Jackie Ferreira se Vrou Wees Fees Kareedouw 2024 met Mel die Storieverteller se fotojies
Dankie Vir die mooie Vetplanjie plant bakke wat jy aanmekaar geslaan het Vir die Lucky draws, dis regtig pragtig en die dames wat hulle gewen het is Baie Gelukkig. Kyk mooi na julle plantjies 🌵🥰

Lekker Om sulke boodskappe te  ontvang van dames wat Vrou Wees Fees Kareedouw geniet, dit laat Cerise Elford-Herselman e...
12/08/2024

Lekker Om sulke boodskappe te ontvang van dames wat Vrou Wees Fees Kareedouw geniet, dit laat Cerise Elford-Herselman en Amelda Coomans met weer beef hoekom hulle die Vrou Wees Fees doen 🤩🥰


Address

Kareedouw
6400

Telephone

+27766719360

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrou Wees Fees Kareedouw posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Vrou Wees Fees Kareedouw:

Share

Category