Routrip met Elzabé Zietsman

Routrip met Elzabé Zietsman Die drama-komedie: ROUTRIP
MET Elzabé Zietsman
TEKS Johann Slabbert
REGIE Maralin Vanrenen
KLANKBAAN Coenie de Villiers VERVAARDIGER Drama Drama

25/02/2026
25/02/2026
Die mense van Centurion het gepraat. Dankie aan elke liewe een vir die ondersteuning.
16/02/2026

Die mense van Centurion het gepraat. Dankie aan elke liewe een vir die ondersteuning.

Baie dankie vir die mooi berig, AJ Opperman.13 Feb Centurion Teater - Quicket19 Feb Scaena Teater Bloemfontein - Quicket...
29/01/2026

Baie dankie vir die mooi berig, AJ Opperman.
13 Feb Centurion Teater - Quicket
19 Feb Scaena Teater Bloemfontein - Quicket
20 Feb Kreatief Burgersdorp - 072 390 9019
21 Feb Sportklub Nieu Bethesda -Quicket
25 Feb Apolloteater Victoria-Wes 073 932 0001
6 Mrt Bordienghuisteater - 061 156 5386
8 Mrt Die Boer Durbanville - dieboer.com
12 Mrt - Drama Factory Strand dramafactory.co.za
13 Mrt - Rossouw Modern Hermanus
15 Mrt Drostdyteater Stellenbosch - webtickets
27 Mrt Santos Express Mosselbaai - Quicket
https://www.netwerk24.com/kunste/teater/bekroonde-routrip-eersdaags-op-die-langpad-20260127-0682

Die bekroonde solostuk ‘Routrip’, waarin Elzabé Zietsman ’n vrou vertolk wat beplan om haar eie lewe te neem, toer eersdaags op die langpad.

Die Routrip 2026 toerskop by 13 Februarie by die Centurion Teater  af. Hou hierdie page dop vir details oor die ander do...
08/12/2025

Die Routrip 2026 toerskop by 13 Februarie by die Centurion Teater af. Hou hierdie page dop vir details oor die ander dorpe, van Bloemfontein tot Durbanville!

Address

Drama Drama
Johannesburg
2092

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Routrip met Elzabé Zietsman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share