11/08/2026
๐๐๐๐ฃ๐ ๐๐๐๐๐ฅ ๐ฆ๐๐๐ง๐ง๐๐ฅ ๐๐ฌ ๐๐๐๐๐๐ฅ๐๐ง๐ง๐ข ๐๐๐๐ข๐ฅ๐๐๐๐ก๐-๐ช๐๐๐!
Ons toneelproduksie, ๐๐ข๐ (๐)๐๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฎ๐ฌ๐ข๐ ๐ฏ๐๐ง โ๐ง ๐๐ง๐ฒ๐ฉ๐ค๐จ๐๐ค, het uitstekend gevaar tydens die Allegretto-kompetisie by Eldoraigne en is as wenner van die week aangewys!
Die produksie het ook die volgende toekennings ontvang:
๐ Beste klankoperateur
๐ Beste beligtingsoperateur
๐ Tegniese aspekte
๐ Dekor
๐ Grimering
๐ Klankontwerp
๐ Beste komedie
๐ Beste byrol manlik (komedie): Adam Vivier
๐ Beste byrol vroulik (komedie): Lexi van Zyl
Baie geluk aan die hele rolverdeling, regiespan en tegniese span met hierdie puik prestasie!