Arts&Stage Productions

Arts&Stage Productions Est. 2012 * Collaborating with SA's most talented and big-hearted personalities!
📧[email protected]
artsandstage.co.za

After years of being actively involved in the South African Music/Entertainment industry, the time has come to spread the wings and fly! I've been honoured to be surrounded by the country's top artists, musicians, singers, songwriters, best sellers, best producers and pure legends! As from 1 April 2012 Arts&Stage Productions will be doing artist management, pr and bookings for some of South Africa's greatest talent. Join the page to stay updated.

04/08/2026

Gaan kyk gerus wat vang Magda Louw en haar Erhard op hulle Facebook blad aan.
Of, in hulle eie woorde…👇

“Hallo vrinne,
Hier is ons tweetjies nou uiteindelik ook op die intraweb! 😜😉

Op dié blad gaan ons kuier en klets, julle op hoogte hou van waar julle ons volgende te siene kan kry en ons deel so bietjie van ons omswerwinge, agter en op die verhoog!

So, gesels gerus saam, lewer kommentaar, druk die like & share knoppie en vertel sommer vir vriend én vyand dat hulle uitmis as hulle nie ook hier uithang nie.

Stuur gerus vir ons ‘n dm, faks, telegram óf posduif en laat weet in watter dorp of stad julle ons volgende wil sien.
Tag sommer daai voorvatter in jou streek wat daarvan hou om funksies te reël - ons pak graag padkos vir die langpad en ons is ook nie bang vir vlieg nie!

Groete van huis tot huis,
Magda & Erhard”

02/06/2026

Kaapstad, kom lag, kuier en bepeins saam!

Magda en haar Erhard, How Louw can you go? speel by Die Boer hierdie maand.

10, 11, 12 & 16, 17, 18 Junie.
Kaartjies by www.dieboer.com of 021 979 1911

🤍🙏🏻✨Mag die omvang van daardie drie dae, neerslag vind in elke nuwe more - dag na dag.Hoop jou Paasfees was betekenisvol...
07/04/2026

🤍🙏🏻✨
Mag die omvang van daardie drie dae, neerslag vind in elke nuwe more - dag na dag.
Hoop jou Paasfees was betekenisvol met ‘n oormaat liefde🙌🏻

19/02/2026

Desiré Gardner maak hierdie naweek ‘n draai by ontbytSAKE! 🥳

📺 Skakel SATERDAG om 07:30 in op kykNET kanaal 144 en kyk saam!

📍 Fairtree Atterbury Teater/Theatre🗓️ 21 Februarie 2026⏰ 15:00 en 19:00🎭
28/01/2026

📍 Fairtree Atterbury Teater/Theatre
🗓️ 21 Februarie 2026
⏰ 15:00 en 19:00
🎭

Dis ’n komiese stuk, maar ook met ’n dieper boodskap, dat ons uiteindelik maar die pad met iemand wil stap, al irriteer hulle ons of dryf ons na drank. Daar sal ook interaksie met die gehoor wees. Kaartjies👉🏻https://www.seatme.co.za/tc-events/magda-louw-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go-2-2/

Vereenselwigheid is die kern van hierdie toneelstuk en nadat soveel mense al genoem het dat hulle met die twee karakters kan vereenselwig en sover gaan om te sê dat hulle eintlik “Magda en Erhard is”, is dit ’n wonderlike geleentheid om die wêrelde saam te bring in ’n teater of saal, waar almal saam kan lag, saam kan huil en saam kan gesels oor die dinge wat ons almal uiteindelik gaan beleef.

Oudword, of dit nou saam of alleen is, seerkry, of dit nou fisies of emosioneel is, en die wit lig wat ons almal elke dag, elke oomblik, ’n bietjie nader wink…

   📅 29 Maart tot 4 April 2026📍 Oudtshoorn🎫 Webtickets of kknk2026.kknk.co.za/toneel/magda-louw-en-haar-erhard-how-louw-...
27/01/2026



📅 29 Maart tot 4 April 2026
📍 Oudtshoorn

🎫 Webtickets of kknk2026.kknk.co.za/toneel/magda-louw-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go

Hannes van Wyk en Desiré Manthey Gardner is op die verhoog vir “Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?” by die KKNK.

Magda en Erhard het beplan om die gehoor te beïndruk – goeie storie, goeie humor, goeie waarde vir geld. Maar Erhard vergeet waar hy is, Magda probeer red wat te redde is, en die dans … wel, dis maar “Louw-warm”. Tog groei daar, tussen die chaos en die komedie, ’n eerlike gesprek oor die kuns van oudword en die lewensprente wat ons almal verf.

’n Topverkoper by die Vrystaat Kunstefees in 2025 en benoem vir vier Momentum Aardklop Nasionale Kunstefees-pryse, waaronder beste toneelaanbieding.

🎫 Webtickets of kknk2026.kknk.co.za/toneel/magda-louw-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go

📅 29 Maart tot 4 April 2026
📍 Oudtshoorn

Ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees.

, geborg deur Absa South Africa

🔊 Happy weekend, everyone!Time to switch off the alarms and turn up the fun 🤩•Whether you’re catching a live gig, a thea...
23/01/2026

🔊 Happy weekend, everyone!
Time to switch off the alarms and turn up the fun 🤩

Whether you’re catching a live gig, a theatre show, or a local creative doing their thing, remember to be present, soak it all in, and enjoy the experience 🎭🎨🎸🎤


💛🩷🩵

22/01/2026

Liefste Janelie, by wie dit als begin het! 🩷

Address

Johannesburg

Telephone

+27720123271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arts&Stage Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Arts&Stage Productions:

Shortcuts

Share