ATKV-oorde

ATKV-oorde Selfsorg-vakansieoorde, konferensies, troues en skoolgroepe Daar is heerlike eetplekke, sonnige speelplekke, plekke vir salige ontspanning en aksie vir Afrika!
(301)

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese erfgoed en ander opwindende toeriste-aanloklikhede lê sewe verruklike oorde waar gaste met ongekende gasvryheid verwelkom word. Elke oord is ’n veilige, ontspanne lushof waar jy jou kan tuismaak vir ’n onvergeetlike gesinsvakansie, ’n inspirerende konferensie of spanbousessie, jou droomtroue of ’n kulturele ontdekk

ingsreis! Al die ATKV-oorde spog met gerieflike selfsorgverblyf, woonwaparke en luukse eenhede waarvan die graderings tussen twee- en vierster wissel. Die oorde bied hope pret, soos minigholf, warm- en kouewaterswembaddens, waterwurms, muurbal- en vlugbalbane, springmatte, staproetes, perdry en baie meer vir oud en jonk. Die voordeel van die ATKV-oorde is dat jy per eenheid bespreek en nie per persoon nie. Dit is dus ware bekostigbare gesinsvakansies. Met pretnaweke en vakansies word goeie gesinsvermaak van hoë gehalte gebied wat beloof om almal se plesierspier te kielie. Verder is die oorde regoor Suid-Afrika geleë sodat die ATKV al sy lede en vakansieliefhebbers kan huisves.

Vries by die huis, of kom kuier saam met ons! Bespreek jou Julie-winterwegbreek by ATKV-Hartenbos! ❄️ ATKV-Hartenbos ❄️ ...
24/06/2026

Vries by die huis, of kom kuier saam met ons! Bespreek jou Julie-winterwegbreek by ATKV-Hartenbos! ❄️ ATKV-Hartenbos

❄️ Winterdae is warmer wanneer dit met familie, lag en warm sjokolade gevul is.☕ Daar's nie ʼn beter tyd as hierdie winter om te rus, weer in verbinding te kom en spesiale gesinsoomblikke te skep nie. 🌿❤️
📲 Bespreek vandag nog jou winterverblyf in een van ons 4 bed eenhede.

Maak hierdie winter besonders by ATKV-Hartenbos!  ATKV-Hartenbos Julie is die perfekte tyd vir familie-avonture en onver...
24/06/2026

Maak hierdie winter besonders by ATKV-Hartenbos! ATKV-Hartenbos

Julie is die perfekte tyd vir familie-avonture en onvergeetlike oomblikke saam.
𝐀𝐚𝐧𝐛𝐨𝐝-𝐢𝐧𝐥𝐢𝐠𝐭𝐢𝐧𝐠:
* Bespaar 30%
* Minimum bespreking: 2 nagte
* Verblyfdatums: 9 Junie 2026 tot 29 Julie 2026
* Beskikbaar vir ATKV-lede en -nielede
Vir meer inligting, skakel 044 601 7200.

Make the most of this winter at ATKV Hartenbos!!  -Hartenbos July is the perfect time for family adventures and unforget...
24/06/2026

Make the most of this winter at ATKV Hartenbos!! -Hartenbos

July is the perfect time for family adventures and unforgettable moments together.
Offer details:
• Save 30%
• Minimum booking: 2 nights
• Stay dates: 9 June 2026 to 29 July 2026
• Available to ATKV members and non-members
For more information, call 044 601 7200

24/06/2026

👔 𝐊𝐲𝐤 𝐠𝐨𝐮 ’𝐧 𝐛𝐢𝐞𝐭𝐣𝐢𝐞 𝐰𝐚𝐭 𝐦𝐚𝐚𝐤 '𝐧 “𝐛𝐥𝐚𝐳𝐞𝐫”...

Nee wat, hierdie is nie sommer enige “blazer” nie – dis die konferensie-“blazer”! 😎

Wanneer die konferensie-“blazer” uit die kas gehaal word, weet jy dis tyd vir groot idees, strategiese beplanning, spanbou en besigheid.

By ATKV-Goudini Spa bring ons mense, idees en geleenthede bymekaar in ’n professionele omgewing waar suksesvolle konferensies hul tuiste vind. 💼✨

So, waarvoor wag jy? Trek jou konferensie-“blazer” aan en bespreek jou volgende konferensie by ATKV-Goudini Spa!

📍 ATKV-Goudini Spa, Rawsonville

📧 [email protected]
📧 [email protected]
📧 [email protected]

𝐄𝐬𝐜𝐚𝐩𝐞 𝐭𝐡𝐞 𝐨𝐟𝐟𝐢𝐜𝐞 𝐭𝐡𝐢𝐬 𝐰𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝐚𝐧𝐝 𝐜𝐨𝐧𝐟𝐞𝐫𝐞𝐧𝐜𝐞 𝐰𝐡𝐞𝐫𝐞 𝐟𝐫𝐞𝐬𝐡 𝐚𝐢𝐫, 𝐨𝐩𝐞𝐧 𝐬𝐩𝐚𝐜𝐞𝐬 𝐚𝐧𝐝 𝐁𝐮𝐬𝐡𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐡𝐨𝐬𝐩𝐢𝐭𝐚𝐥𝐢𝐭𝐲 𝐢𝐧𝐬𝐩𝐢𝐫𝐞 𝐧𝐞𝐰 𝐢𝐝𝐞𝐚𝐬. 🌿 ...
24/06/2026

𝐄𝐬𝐜𝐚𝐩𝐞 𝐭𝐡𝐞 𝐨𝐟𝐟𝐢𝐜𝐞 𝐭𝐡𝐢𝐬 𝐰𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝐚𝐧𝐝 𝐜𝐨𝐧𝐟𝐞𝐫𝐞𝐧𝐜𝐞 𝐰𝐡𝐞𝐫𝐞 𝐟𝐫𝐞𝐬𝐡 𝐚𝐢𝐫, 𝐨𝐩𝐞𝐧 𝐬𝐩𝐚𝐜𝐞𝐬 𝐚𝐧𝐝 𝐁𝐮𝐬𝐡𝐯𝐞𝐥𝐝 𝐡𝐨𝐬𝐩𝐢𝐭𝐚𝐥𝐢𝐭𝐲 𝐢𝐧𝐬𝐩𝐢𝐫𝐞 𝐧𝐞𝐰 𝐢𝐝𝐞𝐚𝐬. 🌿 ATKV-Klein-Kariba

Take advantage of our ATKV Klein-Kariba conference promotion, valid until 28 August 2026. Located in the heart of the Waterberg, just outside Bela-Bela, ATKV Klein-Kariba offers modern conference facilities, comfortable accommodation, team-building opportunities and a tranquil environment ideal for productive meetings, strategic planning sessions and corporate getaways.

𝑊ℎ𝑒𝑡ℎ𝑒𝑟 𝑦𝑜𝑢'𝑟𝑒 ℎ𝑜𝑠𝑡𝑖𝑛𝑔 𝑎 𝑠𝑚𝑎𝑙𝑙 𝑚𝑎𝑛𝑎𝑔𝑒𝑚𝑒𝑛𝑡 𝑤𝑜𝑟𝑘𝑠ℎ𝑜𝑝 𝑜𝑟 𝑎 𝑙𝑎𝑟𝑔𝑒 𝑐𝑜𝑟𝑝𝑜𝑟𝑎𝑡𝑒 𝑒𝑣𝑒𝑛𝑡, 𝑜𝑢𝑟 𝑣𝑒𝑛𝑢𝑒𝑠 𝑐𝑎𝑛 𝑎𝑐𝑐𝑜𝑚𝑚𝑜𝑑𝑎𝑡𝑒 𝑔𝑟𝑜𝑢𝑝𝑠 𝑜𝑓 𝑢𝑝 𝑡𝑜 700 𝑑𝑒𝑙𝑒𝑔𝑎𝑡𝑒𝑠, 𝑤𝑖𝑡ℎ 𝑐𝑎𝑡𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑎𝑛𝑑 𝑎𝑐𝑐𝑜𝑚𝑚𝑜𝑑𝑎𝑡𝑖𝑜𝑛 𝑜𝑝𝑡𝑖𝑜𝑛𝑠 𝑡𝑎𝑖𝑙𝑜𝑟𝑒𝑑 𝑡𝑜 𝑦𝑜𝑢𝑟 𝑛𝑒𝑒𝑑𝑠.

📅Promotion valid until 28/08/2026
📧[email protected]
📞014 736 9800

Make your booking today and experience conferencing the Bushveld way at ATKV Klein-Kariba. 🌿

𝐃𝐢𝐞 𝐰𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔-𝐮𝐢𝐭𝐠𝐚𝐰𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐓𝐚𝐚𝐥𝐠𝐞𝐧𝐨𝐨𝐭 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫 – ’n warm kombers van kultuur, kreatiwiteit en insiggewende stories in Af...
23/06/2026

𝐃𝐢𝐞 𝐰𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔-𝐮𝐢𝐭𝐠𝐚𝐰𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐓𝐚𝐚𝐥𝐠𝐞𝐧𝐨𝐨𝐭 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫 – ’n warm kombers van kultuur, kreatiwiteit en insiggewende stories in Afrikaans. Met die betowerende Stephanie Baartman op die voorblad verken ons die wêreld van vrouwees en kuns in Afrikaans soos sy haar tas vol talente uitpak. Kuns skitter in hierdie uitgawe met asemrowende werke van Jacobus Kloppers en Johan Stadler, terwyl musiek onder die loep kom met ’n verkenning van boeremusiek en die kitaar-maestro Mauritz Lotz. Ons kuier by die gryses wat hul geheime van vervulling deel, en kyk sommer ook na die finansies van die generasies en hoe dit oor die jare verander het. Ons maak ’n draai by Bradley Rawlins, ATKV-Sake se nuwe besturende direkteur, en leer dié geloofsman, eggenoot en pa van vier beter ken. Verder bespreek ons geheime en vra: wanneer word iemand anders se “waarheid” my verantwoordelikheid? Is jy bewus van die risiko’s wat sosiale media vir jou welstand, jou goeie naam én jou misdaadrekord inhou? Kom saam op reis om sosiale media veilig te gebruik. Maak jouself gereed vir ’n boodskap van betowering met Zonkie en die laaste boomhuis – ’n verbeeldingryke kinderteaterstuk wat jonk en oud nooi om weer te speel en die natuur te waardeer. Ons kyk na ’n verskeidenheid ATKV-nuus, inklusiewe kinderboeke, Suid-Afrika se merkwaardige aasvoëls en oop verhoë wat Afrikaans verryk.

Die winter 2026-uitgawe van Taalgenoot is jou perfekte wintermaat. Lees dit hier: https://indd.adobe.com/view/823272d3-d678-4ba1-82bf-8ede417892c9
Lees vorige uitgawes hier: https://atkv.org.za/taalgenoot/

𝐒𝐜𝐡𝐨𝐨𝐥 𝐡𝐨𝐥𝐢𝐝𝐚𝐲𝐬 𝐚𝐫𝐞 𝐚𝐫𝐨𝐮𝐧𝐝 𝐭𝐡𝐞 𝐜𝐨𝐫𝐧𝐞𝐫! 👨‍👩‍👧‍👦 In the midst of early mornings, school runs, exam stress, and everything ...
23/06/2026

𝐒𝐜𝐡𝐨𝐨𝐥 𝐡𝐨𝐥𝐢𝐝𝐚𝐲𝐬 𝐚𝐫𝐞 𝐚𝐫𝐨𝐮𝐧𝐝 𝐭𝐡𝐞 𝐜𝐨𝐫𝐧𝐞𝐫! 👨‍👩‍👧‍👦
In the midst of early mornings, school runs, exam stress, and everything in between, your kids have pushed hard, and so have you. 💚 Time to rest

❄🌊 𝐓𝐫𝐚𝐝𝐞 𝐟𝐫𝐨𝐬𝐭𝐛𝐢𝐭𝐞 𝐟𝐨𝐫 𝐭𝐡𝐞 𝐛𝐞𝐚𝐜𝐡𝐟𝐫𝐨𝐧𝐭! ❄🌊𝐖𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝐡𝐨𝐥𝐢𝐝𝐚𝐲𝐬 𝐬𝐡𝐨𝐮𝐥𝐝 𝐛𝐞 𝐰𝐚𝐫𝐦 – 𝐜𝐨𝐦𝐞 𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐢𝐬𝐢𝐭 𝐀𝐓𝐊𝐕 𝐍𝐚𝐭𝐚𝐥𝐢𝐚!Take advantage of ...
23/06/2026

❄🌊 𝐓𝐫𝐚𝐝𝐞 𝐟𝐫𝐨𝐬𝐭𝐛𝐢𝐭𝐞 𝐟𝐨𝐫 𝐭𝐡𝐞 𝐛𝐞𝐚𝐜𝐡𝐟𝐫𝐨𝐧𝐭! ❄🌊
𝐖𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫 𝐡𝐨𝐥𝐢𝐝𝐚𝐲𝐬 𝐬𝐡𝐨𝐮𝐥𝐝 𝐛𝐞 𝐰𝐚𝐫𝐦 – 𝐜𝐨𝐦𝐞 𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐢𝐬𝐢𝐭 𝐀𝐓𝐊𝐕 𝐍𝐚𝐭𝐚𝐥𝐢𝐚!
Take advantage of this incredible offer while you can.
🛑🌊 Offer details:
• 𝐒𝐚𝐯𝐞 𝟐𝟎%
• 𝐌𝐢𝐧𝐢𝐦𝐮𝐦 𝐛𝐨𝐨𝐤𝐢𝐧𝐠: 𝟐 𝐧𝐢𝐠𝐡𝐭𝐬
• 𝐒𝐭𝐚𝐲 𝐝𝐚𝐭𝐞𝐬: 𝟐𝟔 𝐉𝐮𝐧𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟔 𝐭𝐨 𝟏𝟗 𝐉𝐮𝐥𝐲 𝟐𝟎𝟐𝟔
• 𝐂𝐚𝐧 𝐛𝐞 𝐛𝐨𝐨𝐤𝐞𝐝 𝐟𝐫𝐨𝐦 𝟗 𝐉𝐮𝐧𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟔 𝐭𝐨 𝟏𝟖 𝐉𝐮𝐥𝐲 𝟐𝟎𝟐𝟔
• 𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐭𝐨 𝐀𝐓𝐊𝐕 𝐦𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫𝐬 𝐚𝐧𝐝 𝐧𝐨𝐧-𝐦𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫𝐬
📞 For more information, call 031 916 4545.
🔗 Book now: https://book.nightsbridge.com/29454

𝐅𝐫𝐞𝐬𝐡 𝐚𝐢𝐫, 𝐨𝐩𝐞𝐧 𝐬𝐩𝐚𝐜𝐞𝐬, 𝐚𝐧𝐝 𝐭𝐢𝐦𝐞 𝐭𝐨 𝐫𝐞𝐬𝐞𝐭. 🌿Winter at ATKV Resorts is your chance to slow down: think quiet walks, cosy ...
23/06/2026

𝐅𝐫𝐞𝐬𝐡 𝐚𝐢𝐫, 𝐨𝐩𝐞𝐧 𝐬𝐩𝐚𝐜𝐞𝐬, 𝐚𝐧𝐝 𝐭𝐢𝐦𝐞 𝐭𝐨 𝐫𝐞𝐬𝐞𝐭. 🌿

Winter at ATKV Resorts is your chance to slow down: think quiet walks, cosy fires, and moments to simply enjoy your surroundings.

Leave the rush behind and reconnect with what matters most. 💚

.

ATKV-Hartenbos

Address

348 Surrey Avenue, Randburg
Johannesburg
2194

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27119199092

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-oorde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share