18/08/2026
✨ Con Spirito Forte 2026 ✨
Wat ’n ongelooflike 16 dae vol talent, passie, harde werk en soveel mooi oomblikke van reg oor ons land! 🌟
Baie dankie aan die Con Spirito span, dat ons deel kon wees van hierdie besonderse geleentheid en saam met julle kon help om die volgende 16 dae nóg mooier en meer spesiaal te maak. ✨
Ons wens elke deelnemer ’n suksesvolle en onvergeetlike tyd toe. Mag julle aanhou groei, leer, droom en julle talent met trots uitleef! 🌟
Geniet elke oomblik van Con Spirito Forte 2026! 💫🎶🎭🎤
Dankie aan Bold Creativity vir die hulp van die print en wrapping van die borde en plinths.