Crafty Cactus

Crafty Cactus Handmade with ❤️, sprinkled with charm. At Crafty Cactus we specialize in one-of-a-kind handmade crafts.

From cozy home decor to whimsical gifts and custom keepsakes, each piece is thoughtfully crafted with love, care and a soul-inspired flair.

Discover a wide range of beautiful, practical products featuring Suzanne Dell’s original sketch art.From scatter cushion...
07/06/2026

Discover a wide range of beautiful, practical products featuring Suzanne Dell’s original sketch art.

From scatter cushions, oven gloves, snack trays and aprons to so much more — each item brings a touch of art, charm and uniqueness into your home.

Available at www.craftycactus.co.za or whatsapp 083 650 8084 🌵

Style inspo ⭐️Maak hierdie jou nie lus vir mooi aantrek, jouself op dollie en jou selfvertroue terug wen nie?Jy verdien ...
06/06/2026

Style inspo ⭐️

Maak hierdie jou nie lus vir mooi aantrek, jouself op dollie en jou selfvertroue terug wen nie?
Jy verdien dit!!

Ons het hierdie pragtige borsspelde, oorbelle, serpe en nog meer beskikbaar om jou daarmee te help 🌸

Kontak ons gerus met enige navrae of bestellings by 083 650 8084 of besoek www.craftycactus.co.za 🌵

"Dra iets wat jou laat glimlag"

🧵 Klein en kompakte naaldwerk boekie ✨Elke boekie bevat ‘n paar handige naalde, spelde, ‘n skêr en ander klein benodighe...
05/06/2026

🧵 Klein en kompakte naaldwerk boekie ✨

Elke boekie bevat ‘n paar handige naalde, spelde, ‘n skêr en ander klein benodighede — selfs pragtige stukkies kant wat jy op jou projekte kan gebruik. 🤍

Daar is ook baie ekstra spasie om jou eie naaldwerkgoedjies netjies te bêre.

Perfek vir jou handsak, reis of kreatiewe hoekie by die huis. 🌿

💛 R450 per boekie

Kontak ons by 083 650 8084 of besoek ons webwerf by www.craftycactus.co.za 🌵

Gee jou uitrusting daardie ekstra “wow” met ’n pragtige serp, unieke borsspeld en handgemaakte oorbelle ✨Speel met kleur...
04/06/2026

Gee jou uitrusting daardie ekstra “wow” met ’n pragtige serp, unieke borsspeld en handgemaakte oorbelle ✨

Speel met kleur, tekstuur en detail om jou eie styl te wys. Perfek om ’n eenvoudige uitrusting in iets besonders te verander 🌸

Whatsapp 083 650 8084 vir bestellings of navrae. Gaan loer ook gerus op ons aanlyn winkel by www.craftycactus.co.za 🌵

03/06/2026

Ons wil graag van ons kliënte hoor! 🤍

Stuur gerus vir ons foto’s van waar julle ons produkte gebruik en geniet. Ons LOVE dit om te sien hoe ons unieke items deel word van julle huise, kombuise, kantore en spesiale oomblikke! 🌿✨

Deel julle foto’s in die kommentaar of stuur dit vir ons inbox/WhatsApp. 📸

Dankie dat julle Crafty Cactus ondersteun! 🌵

Wil jy ’n fashionista wees?Kyk hier! ✨Pragtige turkoois hoed met blomdetail, gestileer met ’n serp, ons unieke oorbelle ...
03/06/2026

Wil jy ’n fashionista wees?

Kyk hier! ✨

Pragtige turkoois hoed met blomdetail, gestileer met ’n serp, ons unieke oorbelle en borsspelde. Vir ’n speelse afronding — ’n pienk belt wat die hele voorkoms perfek saambring. 💕

Kyk net hoe mooi komplimenteer die kleure mekaar!

Al hierdie items is nou beskikbaar by Crafty Cactus.

Spring gou — daar is slegs één hoed, één serp en één belt beskikbaar. 🌸

Gaan volg gerus ons WhatsApp Channel vir al die nuutste produkte, spesiale aanbiedinge en unieke handgemaakte items 🌵✨Mo...
02/06/2026

Gaan volg gerus ons WhatsApp Channel vir al die nuutste produkte, spesiale aanbiedinge en unieke handgemaakte items 🌵✨

Moenie uitmis op nuwe voorraad en eksklusiewe specials nie! 💛

https://whatsapp.com/channel/0029Vb7woH8DZ4LUEm75m62o

Follow Crafty Cactus's WhatsApp channel. Welcome to the official channel of Crafty Cactus🌵
A mother-and-daughter creative business where original hand sketches by artist Suzanne Dell are transformed into beautiful, one-of-a-kind products. From notebooks, recipe books and placemats to earrings, gifts and home décor — every item is designed with creativity, heart and a touch of inspiration.
✨ New products
✨ Website updates
✨ Specials & giveaways
✨ Behind-the-scenes creativity
✨ Unique handmade gifts

Thank you for supporting local, meaningful creations made with love. 💛. Join 90 followers for the latest updates.

✨ Bril lappies / skerm skoonmaak lappies ✨Uniek, pragtig en die oulikste klein geskenkie! 🌸Perfek vir brilglase, selfoon...
02/06/2026

✨ Bril lappies / skerm skoonmaak lappies ✨

Uniek, pragtig en die oulikste klein geskenkie! 🌸

Perfek vir brilglase, selfoonskerms, tablette en skootrekenaars.

Slegs R30 elk 🤍

🌿 Laaste 2 A4 resepte boeke beskikbaar! 🌿Slegs R350 elk ✨Pragtige resepte boeke met baie spasie vir jou gunsteling resep...
01/06/2026

🌿 Laaste 2 A4 resepte boeke beskikbaar! 🌿
Slegs R350 elk ✨

Pragtige resepte boeke met baie spasie vir jou gunsteling resepte, handige kombuis wenke en omskakelingstabelle 💛

Moenie uitmis nie — daar is net 2 oor! 🌸

Bestel op whatsapp 083 650 8084 of aanlyn by www.craftycactus.co.za 🌵

✨ Spesiale bekers vir mammas & vrouens ✨Slegs R90 elk ☕️🌸Pragtige bekers met unieke kuns wat elke koffie- of tee oomblik...
31/05/2026

✨ Spesiale bekers vir mammas & vrouens ✨

Slegs R90 elk ☕️🌸

Pragtige bekers met unieke kuns wat elke koffie- of tee oomblik ekstra spesiaal maak.

Perfek vir ‘n geskenk… of sommer net vir jouself! 💕

Whatsapp 083 650 8084 of bestel aanlyn by www.craftycactus.co.za

Address

Jeffreysbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty Cactus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share