WBS Events & Marketing

WBS Events & Marketing WBS Events & Marketing has been doing functions, festivals and creating Events for the last 10 Years.

🔥 WEN KAARTJIES 🔥Jy kan 'n kans staan om kaartjies te wen na RIANA NEL se Vroueaand wat plaasvind in Jeffreysbaai. Help ...
17/06/2026

🔥 WEN KAARTJIES 🔥

Jy kan 'n kans staan om kaartjies te wen na RIANA NEL se Vroueaand wat plaasvind in Jeffreysbaai. Help ons om 1000 Followers te kry..

🩷 Riana Nel Vroueaand
📅 8 Augustus 2026
📍Oase Gemeente Jbay

Hoe om deel te neem:
1. Volg WBS Events & Marketing se blad.
2. Like hierdie post
3. Share hierdie post

Humansdorp Toyota Grill & Company Ocean Pearls Signature Collection Synergy Audio Wayne B Short Oase Gemeente Jbay

🎤 APPEL kom Port Elizabeth toe! 🎤Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand wanneer Appel op 6 November die verhoog by die Bo...
12/06/2026

🎤 APPEL kom Port Elizabeth toe! 🎤

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand wanneer Appel op 6 November die verhoog by die Boardwalk Hotel and Casino oorneem! Met sy unieke energie, treffers wat die hele skare laat saam sing, en ’n vertoning vol passie en trots, beloof hierdie een van die hoogtepunte van die jaar te wees. Bring jou vriende, familie en kuiergees saam vir ’n aand van uitstekende musiek, lekker mense en onvergeetlike herinneringe. Moenie uitmis op die kans om Appel live te beleef nie ... merk die datum, bespreek jou kaartjies en wees deel van die ervaring! 🎶🔥

Kaartjies by www.opentickets.co.za

Afrikaans Op Toer Rex Van Deventer Appel Musiek Vol APPEL WBS Events & Marketing Wayne B Short Boardwalk Hotel and Casino

PORT ELIZABETH: Julle al reg en kaartjies vir een van Suid-Afrika se grootste gunstelinge, Juan Boucher (7 Aug) by Board...
07/06/2026

PORT ELIZABETH: Julle al reg en kaartjies vir een van Suid-Afrika se grootste gunstelinge, Juan Boucher
(7 Aug) by Boardwalk Hotel en Casino!!

Met trefferliedjies, rou energie en ’n vibe wat jy nie kan namaak nie, beloof hierdie aand om een vir die boeke te wees. Bring jou mense, sing saam en beleef ’n aand vol musiek, passie en onvergeetlike oomblikke. 🎶

Kaartjies is beperk – kry joune nou en moenie uitmis nie!
Alle inligting, moets en moenies verskyn op ons webwerf by www.afrikaansoptoer.co.za, en kaartjies is beskikbaar net hier - klik op die skakel: http://opentickets.co.za/aot
Kry joune nou voordat dit uitverkoop!

Afrikaans Op Toer

✨ WBS Events & Marketing ✨We create experiences you’ll remember!✔ School Events✔ Weddings✔ Corporate Events✔ Festivals✔ ...
28/05/2026

✨ WBS Events & Marketing ✨

We create experiences you’ll remember!

✔ School Events
✔ Weddings
✔ Corporate Events
✔ Festivals
✔ Event Marketing
✔ Artists & MC’s
✔ Motivational Speakers
✔ Stage & Sound

From concept to ex*****on — we handle it all professionally.

📞 Wayne: 074 886 0171
https://wbseventsandmarketing.systeme.io/

No event too BIG or too small!!

Scan our QR Barcode and put in your details and stay up to date with all our events. Quick and Easy. 😀
27/05/2026

Scan our QR Barcode and put in your details and stay up to date with all our events. Quick and Easy. 😀

Dames dit is einde van die maand, so maak seker jy koop jou RIANA NEL kaartjies. Kom geniet 'n Vroueaand soos van nog no...
25/05/2026

Dames dit is einde van die maand, so maak seker jy koop jou RIANA NEL kaartjies. Kom geniet 'n Vroueaand soos van nog nooit te vore. Kaartjies is slegs R200 p/p.. Ja jy hoor reg. So maak seker jy bespreek jou plek vandag nog. Skakel 0748860171.

Humansdorp Toyota WBS Events & Marketing Oase Gemeente Jbay Grill & Company Synergy Audio Ocean Pearls Signature Collection Kouga Tourism Jeffreys Bay Tourism

Moenie jou kans misloop om jou kaartjie te koop vir RIANA NEL se Vroueaand op 8 Augustus nie. Ons weet dis nog vêr maar ...
20/05/2026

Moenie jou kans misloop om jou kaartjie te koop vir RIANA NEL se Vroueaand op 8 Augustus nie. Ons weet dis nog vêr maar die kaartjies verkoop vinnig.

Skakel 074 886 0171 en kry joune vandag nog voor dit te laat is.

Humansdorp Toyota WBS Events & Marketing Jeffreys Bay Tourism Oase Gemeente Jbay Kouga Tourism Oasis FM Luister FM Ocean Pearls Signature Collection Synergy Audio

Hallo julle.. soos julle weet bring ons gereeld vermaak na Jeffreysbaai en omgewing. So ons wil graag by julle hoor. Wie...
19/05/2026

Hallo julle.. soos julle weet bring ons gereeld vermaak na Jeffreysbaai en omgewing. So ons wil graag by julle hoor. Wie wil julle graag volgende op die verhoog sien?

WBS Events & Marketing🎤Need a Professional MC, Artist, Guest Speaker?🎤Or do you want to host an event and want someone t...
14/05/2026

WBS Events & Marketing

🎤Need a Professional MC, Artist, Guest Speaker?🎤
Or do you want to host an event and want someone to do it for you, to run smoothly, stay engaging, and leave a lasting impression? We have got you covered. We offer experienced services as we have been in the business for over 15 Years: We can assist with:
✨ Weddings
✨ School Projects
✨ Corporate Events
✨ Parties & Celebrations
✨ Festivals & Public Events
✨ Sound & Staging
With a strong presence, professionalism, and the ability to keep your event flowing seamlessly, We make sure your guests stay entertained from start to finish. And make sure that your event is a success.
👉 So Contact us now or WhatsApp us to secure your date!
Let’s make your event unforgettable. 🎉
074 886 0171

Address

Jeffrey's Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WBS Events & Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category