DJ Ardant

DJ Ardant Ons laat jou spesiale dag meer spesiaal wees met rustige agtergrond musiek terwyl die gaste wag op bruidspaar om terug te keer na die onthaal .

Maak jou aand n aand om nie te vergeet . Doen alles van Troues verjaardae ,werksfunksies en verjaarsdae.

19/08/2019

Gee vir ons die geleentheid om jou troudag 'n dag te maak wat jy nooit sal vergeet nie! Musiek vir alle ouderdoms groepe. Dalk soek jy net agtergrond musiek, lekker dans musiek of hoe dit ook al in jou smaak val - ons doen dit alles. Verjaarsdae en ook enige ander spesiale geleentheid wat jy wil op vrolik met heerlike musiek. Kontak my gerus 0603060754

19/08/2019
30/07/2019

Laat ons jou trou dag n dag maak om te onthou . Musiek vir alle ouderdoms groep al soek jy net agtergrond musiek lekker dans musiek ons doen dit alles. Verjaarsdae en ook enige spesiale geleentheid wat jy wil op vrolik met heerlike musiek. Kontak my gerus 0603060754

21/02/2019

Indien jy musiek soek vir enige geleentheid kontak my gerus musiek vir oud en jonk doen troues,verjaarsdae en sommer enige funksie.
Kan ook vir jou spitbraai en musiek maak
0838456497

10/10/2018

Die jaar se einde is op ons laat ons vir jou musiek maak by julle funksies of verjaardae en ook troues
Kontak
0838456497

08/09/2018

Kontak my gerus vir enige troue of funksie ons kan musiek maak en ook vir jou spitbraai
Frikkie
0838456497

21/05/2017

So was ons bevoorreg om gisteraand die 20 Mei by Stiltun laerskool se fondsinsameling musiek te maak by St Francis links
Was lekker om te sien dat die mense die musiek geniet het en lekker saam te dans

Address

34°04'29.6"S 24°52'13.2"E
Jeffrey's Bay
6330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ Ardant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category