16/06/2026
โจ ๐๐๐๐๐-๐๐๐๐: Die Beste van Karoo-Suites 1 & 2, met ๐๐๐จ๐ง ๐๐๐ฒ๐๐ซ en ๐๐จ๐๐ง๐ข๐ ๐๐ ๐๐ข๐ฅ๐ฅ๐ข๐๐ซ๐ฌ.
Karoonagte, het oor die afgelope dekade, Suid-Afrikaanse gehore in vervoering gehad. Die aanvraag om weer die towerkrag van hierdie vertonings te beleef was oorweldigend.
Bekroonde skrywer, ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐, en musieklegende, ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐, het 'n spesiale, intieme vertoning saamgestel uit 'n keur van hierdie twee verhoogproduksies - met 'n verrassing of twee daarby!
Kom beleef die towerkrag van Deon se oorspronklike verhale, deur die skrywer self aangebied en beleef Coenie se betowerende musiek met die maestro homself, agter die klawers.
Die kaartjies vir KAROO-KEUR is besig om vinnig te verkoop en dit beloof om 'n ervaring te wees wat jou tot in die hart van die Karoo sal neem.
๐ Kaartjies is op Quicket beskikbaar (skakel in die kommentaar)
๐ช Vanaf R200.00pp
๐
24 Julie 2026
๐ 19:00
๐ NG Gemeente Jeffreysbaai Kompleks-Kampus
Teater by die See is in samewerking met Jeffreys Bay Tourism, LC Event Services en Geel_Bemarking, ondersteun deur Cc Prints en Kouga Municipality.
๐๐๐ฏ๐ซ๐๐ ๐ค๐๐ง ๐๐๐ง ๐๐ข๐ ๐๐๐๐๐ซ๐๐ฒ๐ฌ๐๐๐๐ข ๐๐จ๐๐ซ๐ข๐ฌ๐ฆ๐๐ค๐๐ง๐ญ๐จ๐จ๐ซ ๐ ๐๐ซ๐ข๐ ๐ฐ๐จ๐ซ๐
๐ Da Gamastraat 17
๐ 064 966 9933 / 042 293 2923