31/05/2026
Hi Julle... Hier kom 'n lekker koue front in die week wat voorlê en van Donderdag af gaan ons bibber. Wees voorbereid en sit vroegtydig jou bestselling in vir Vrydag 5 Junie, Ons maak heerlike Sop, drie verskillende Soppe Groete, Hoender en Seekos (Geen skulpvis in die seekossop). En dan Heerlike Pannekoek tradisioneel en Gevul. Sit jou Sop en Pannekoek bestelling in teen Woensdagaand. By 0734754761