Zaya A place to share my art, theories, thoughts and feelings.

05/07/2025
29/12/2023

Dan wonder ek
d**k jy ook aan my
laat in die aand
met n smile op jou lippe

Want dis wat jy doen
jy laat my smile
en droom oor tye
alleen saam met jou

Learn to be vulnerable, set your heart free.
20/12/2023

Learn to be vulnerable, set your heart free.

18/12/2023

En stadig maar seker het ek weer myself ontdek, myself onthou en 'n nuwe jas begin weef. Weer begin verf, begin teken, meer geskryf. Ek gaan die jas voltooi, gee nie om hoe lank dit vat nie. En ja, hy gaan n merkwaardige jas wees! Hy gaan sag en gemaklik wees, gemaak van lig en liefde!

18/12/2023

Turn inwards
Feel the pain
Live the pain
Be the pain

Heal yourself
Love yourself
Forgive yourself
Be aware

Believe in growth
Believe in the way things are
Believe in the lessons
And you will make it through

4 Sept 2023Jy vra hoekom jy?Ek vra dit al van die begin af. Dit voel net soveel groter as ek. Dis asof ons twee energieë...
18/12/2023

4 Sept 2023
Jy vra hoekom jy?

Ek vra dit al van die begin af. Dit voel net soveel groter as ek. Dis asof ons twee energieë eeue en eeue gewag het vir hierdie kans om uiteindelik gesond te word. Dis asof hierdie ons groot kans is om dit om te draai. Dit voel asof ek al vir n baie lang tyd hiervoor wag. Ek weet nie hoekom dit so voel nie, maar al wat ek weet is dit is so.

Als wys na jou toe. Dit kannie rationeel uitmekaar getrek word nie. Vra eerder die Universe. Sy sê dis die enigste manier. Hoe meer jy gaan stry, hoe meer gaan sy dit duidelik maak. Hoe meer jy dit gaan teenstaan, hoe meer gaan sy jou wys jys verkeerd. Draai jou rug en jy gaan leeg loop. Hierdie is die pad na heel word. Volg dit of bly stukkend.

Hoekom iemand wat so verkeerd vir my is maar tog ook so perfek? Hoekom kry ek visions van jou rooi energie en my ligblou energie wat saamkonkel en reg voel? Hoekom stry my hele wese daarteen as ek rationeel daaroor d**k? maar alles wys daarvoor as ek net voel?

Nog nooit het ek so baie gehuil en gewroeg nie. Ek het al self ged**k hierdie is net sleg vir my, ek moet nou wegbreek voor dit n patroon raak. Maar dan d**k ek aan al die healing wat plaasvind, ek raak sterker en sterker. Dis magic at work!

Dis asof ek nie het my eie issues nie, maar ook joune duidelik sien. As ons albei oop is om te hoor, al is dit n struggle, sal ons saam daar uitkom. Solank ek nie jou patrone aanvaar nie en solank jy nie myne aanvaar nie. Ek glo vas, as ons saam belowe en n eed maak dat ons gaan heal, sonder blame, en ek moet net sorg dat ek nie jyself jammer kry nie; net dan sal ons oorwin. Oorwin en heel word. En sterker wees as wat ons eens kan imagine.

Maar asb hoor my, ons kan dit nie alleen doen nie. Ek het jou bewustheid, vertroue, toewyding en begrip nodig. En bo als, kindness. Anger and frustration will not help.

Address

21 Summerton Road
Hogsback
7521

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 18:00
Sunday 07:30 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zaya posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category