Bush Pub Hermanus

Bush Pub Hermanus We have a Nice Venue seating up to 120 people for all Birthday Parties, Year End Functions, Weddings and Conferences. Pool Table.

07/01/2017
07/01/2017

You Can't Break Us! You Can't Get Us Down! We Are Too Strong! Bush Pub Will Survive!!

06/01/2017

URGENT NOTICE TO ALL BUSH PUB CLIENTS

As usual the “owner” of Satan’s Paradise (AKA Paradise Park) is still trying to close us down. This morning the “owner” cancelled our Liquor License thinking this wil shut our doors.
Actually the “owner” made life easier for us as under 18’s can now enter the premises and enjoy a game of pool and some music from the Jukebox. More games wil be available soon.

The above said, please note the following:
WE WIL NOT BE SELLING ANY ALCOHOL!
PLEASE FEEL FREE TO BRING YOUR OWN BUT ALL ICE, MIX AND SNACKS MUST BE BOUGHT FROM US.
TO COVER OUR COSTS A ENTRANCE FEE OF R50 WILL BE CHARGED PER PERSON AND KIDS UNDER 12YEARS R10.

So for now please bring your cooler box and the whole family and lets go bigger than ever!

We will keep you updated about any changes and all newly planned upcoming events.

Legal processes have been started again so please be patient with us.

Venue still available for any function!

Please contact us for any further info.

Regards,
Arnold & Charleen

17/12/2016

Hi almal vreeslik jammer nou net n mgs van Stille Runaway gekry Edian is baie siek hulle sal dit ongelukkig nie kan maak nie, sal weer te sien wees die 31 Desember vanaf 20h00 die aand!!! Jammer al ons gereelde kliente pub is steeds oop so gaan geniet n yskoue bier of lekker brandewyn special om die hitte te trotseer!!!!

16/12/2016

So more aand 17 Desember 2016 om 20h00 is Stille Runaway weer by BUSHPUB, Trek daai skoffel skoene aan dis Desember en ons gaan dans dat die stof staan. GRATIS TOEGANG, Kom ondersteun ons, Kontant kroeg beskikbaar, hoop ons sien julle almal daar!!!!!!

Halloween 2016 saam Stille Runaway en ons fantasmagoriese kliente wow
30/10/2016

Halloween 2016 saam Stille Runaway en ons fantasmagoriese kliente wow

Heel eerste gisteroggend het bush pub die abandoned elderly projek soveel.dankies om te se vir soveel amazing mense wat ...
30/10/2016

Heel eerste gisteroggend het bush pub die abandoned elderly projek soveel.dankies om te se vir soveel amazing mense wat betrokke was Sandra Rossouw vir die saal wow woorde kani beskryf hoe mooi jy daai plek gemaak het nie stunning verby, Tronel van HSS vir al jou hulp sjoe great mens, Edian Barnard en Theresa le Roux van Stille Runaway julle was weer Rocking stars soos gewoonlik, Dieter van Function hire groot dankie vir jou, my man Arnold Faul jy is my regterhand in als wat ek aanpak dankie my liefde, my vriendinne wat al die pad van Gordensbaai gekom het om te help Zelda, JP, Jene en Vanessa en Chantene vir beter vriende kon ek nie vra dan elkeen wat n poeding bygedra het vreeslik dankie, Mervin en Nico Kempton vir julle bydra wow sonder julle sou ons nie als kon bybring dankie aan Sofca( oom.Vicky en Gale) dat julle mensies kon deel.wees van ons spesiale dag, dankie aan huis lettie Theron wat julle mensies vir my gebring het, my ouers mamma.en dadda vir die opvoeding wat julle my gegee het dankie dat julle sulke goeie ouers is en nooit opgegee op.my met al my foute, dankie aan elkeen wat n bydra gehad het tot een spesiaale wonderlike dag!!

Ons hou halloween party Saterdag die 29ste Oktober om 20h00 te Bushpub, Stille Runaway kom weer die aand amazing maak, o...
15/10/2016

Ons hou halloween party Saterdag die 29ste Oktober om 20h00 te Bushpub, Stille Runaway kom weer die aand amazing maak, onthou Tronel Franken Meintjies sal plattertjie maak maar die keer op bestellings ASB, Bushpub sal ongelukkig die oggend tot 15h00 die middag toe wees aangesien van my PVT event vir die Abandoned Elderly, boek julle tafels vroegtuidig dit gaan n stunning en baie spesiale dag wees, vir verdere navrae kontak my 0713250585

21/09/2016

En dis weer amper skoffel tyd mensies, Stille Runaway sal weer hul opwagting maak die 1 ste Oktober 2016 vanaf 20h00 die aand, GRATIS TOEGANG by Bush Pub, Tronel Franken Meintjies sal dan ook weer daai fantasmagoriese plattertjies vir Hermanus staan saam maak teen slegs R15 n platter, kom ondersteun hulle asb, enige navrae kontak my gerus by 0713250585. KOM ONS MAAK DIT DIE GROOTSTE EEN NOG!!!!

13/09/2016

Stille Runaway sal weer 1ste Oktober 2016 vanaf 20H00 BY Bush pub wees, dis Whale Festival so ons gaan kook, dit word ook n week voor die tyd elke dag op Whalecoast fm geadverteer, so kom mense kom ons maak dit die GROOSTE show nog kani wag om julle almal weer te sien de la rey op bar counter haha en onthou dis GRATIS TOEGANG Tronel Franken Meintjies van Hermanus Staan Saam gaan ook weer sorg vir daai lekker plattertjies van haar kom ondersteun haar ook sodat ons sommer blits vinnig als kan uitverkoop. Hoop ons sien julle almal daar.......

Stille runaway 26 Aug 2016
02/09/2016

Stille runaway 26 Aug 2016

25/08/2016

Onthou more aand 26 Aug is Stille Runaway weer by Bushpub langarm, sokkie als, Tronel Franken Meintjies van Hermanus Staan Saam sal ook weer heerlike plattertjies teen slegs R10 verkoop, kom ondersteun haar ook asb en help iemand so. Dit begin 20h00, kani wag om al my awesome mense weer te sien nie..

Address

Paradise Park, Vermont
Hermanus
7200

Telephone

0713250585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bush Pub Hermanus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bush Pub Hermanus:

Share