30/08/2026
🔨✨ KUNS-STAP 2026 – METAALSMEDE ✨🔨
Kom ontdek die besonderse wêreld van metaalsmede tydens die Hessequa Art Route se Kuns-Stap! 🎨🔥
📅 23–26 September 2026
📍 Starnation Studio’s
🕙 10:00–17:00
Kom bewonder die unieke ensemble-uitstalling van Andries Kluyts & Pieter vd Bank, waar metaal in pragtige, funksionele en dekoratiewe kunswerke omskep word.
🔥 Van handgemaakte metaalblomme en kunswerke tot unieke messe – daar is iets besonders om te sien!
🎟️ GRATIS TOEGANG
Bring jou vriende en kom ondersteun plaaslike kunstenaars en ambagsmanne! 🤎✨