VellieFees Heidelberg

VellieFees Heidelberg GEEN VELLIEFEES TOT VERDERE KENNISGEWING!!

08/07/2026

GEEN VELLIE FEES TOT VERDERE KENNISGEWING

04/06/2026

Ongelukkig Geen VellieFees vir 2026!!!

Moet nie Die Kraal se Pop-Up market misloop nie!! 30 Augustus StalletjiesKindervermaakBiertentMusiek Heidelberg Afslaers...
11/08/2025

Moet nie Die Kraal se Pop-Up market misloop nie!! 30 Augustus
Stalletjies
Kindervermaak
Biertent
Musiek
Heidelberg Afslaers Vetvee Veiling!
Toegang Gratis!!!
VellieFees Gronde Heidelberg!

05/03/2025

‼️⁉️‼️⁉️‼️⁉️‼️⁉️‼️⁉️‼️⁉️‼️⁉️‼️
Neem asb kennis dat daar besluit is dat VellieFees Heidelberg die jaar n breuk vat.
Ons hoop om julle weer in 2026 te sien😃
Baie dankie vir al die navraag alreeds oor die jaar- Kunstenaars, Stalletjies en natuurlik ons Feesgangers
En so jammer vir die teleurstelling☹️
Sien julle 2026

fans

16/09/2024

VellieFees 2024 wat n reuse sukses😅
Ons wil net vreeslik dankie se vir elkeen van julle wat daar was, wat saam gekuier, saam gedans en gelag het!
Sonder julle is n suksesvolle Fees onmoontlik!

Baie Baie dankie aan ons borge van die jaar
FNB Discovery South Africa. 247 Stereo.co.za Business Advertising Six Gun Grill Koer Heidelberg Afslaers / Auctioneers Brandhouse Beverages Windhoek Beer JUST FUEL PTY LTD Mpact

Dankie Luan Van Staden en jou span van Ucingo Security vir n weereense veilige Fees. Geen moeilikheid geen diefstal. Julle is regtig tops!!

Henry Bruinette ons MC ons het BAIE groot waardering vir jou en Yolandie, dankie vir al die ekstra werk wat julle insit🫶🏻

Dankie vir die span van Mountain Beats PTY - LTD julle werk is fantasties!

Dankie vir die ondersteuning van ons uitstallers groot en klein!

Ons kunstenaars van die jaar julle was briljant!

Ons is reg vir 2025 is jy🫵🏼

@top fans4King Fantasties by Noag's MarketRay Dylan247Stereo Droomsindroom na Ruhan Du Toit Kurt Darren Dirk van der Westhuizen Bernice WestJuan Boucher Prop Elandré Alwyn Oberholster Mirandi Alwyn Oberholster Karlien Van Jaarsveld II

16/09/2024

Baie dankie dat jy nogsteeds moeite gedoen het Mirandi en tenspyte van hoe jy gevoel het opgedaag het.
Ons bid en glo dat jy sommer vinnig gesond gaan word💛

Dankie Ray jy was great🤩
16/09/2024

Dankie Ray jy was great🤩

16/09/2024

Address

Hoek Van Zuid Str Rensburg & R23
Heidelberg

Telephone

+27768954467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VellieFees Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to VellieFees Heidelberg:

Share

Category