19/02/2020
ATKV-OORDE MAAK DIE JOL VOL✌️!
StudenteJOL is beslis ‘n vakansie wat jy nié kan misloop nie! Elke jaar kom matrieks en studente regoor Suid-Afrika, na twee van ons spogoorde, ATKV-Klein-Kariba en ATKV-Hartenbos om saam te kuier!
Lees meer hier👇
https://www.atkvoorde.co.za/blog/posts/2020/january/atkv-oorde-maak-die-jol-vol/