13/07/2026
Baie geluk Jacqui Killian van Uitenhage(EC)! 🩵🩷
Jy wen die verblyf van AmfiHart in samewerking met ATKV Hartenbos
Sy sien die meeste uit na Droomsindroom en Die Heuwels Fantasties die jaar.
Baie dankie vir almal wat reeds 'n kaartjie gekoop het en ons sien julle 4 en 5 Des'26 vir die beste naweek ooit.