Sielsgenot

Sielsgenot Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sielsgenot, Arts and entertainment, Hartenbos.

Voed jou siel deur kreatiwiteit:
Kuns, Kook, Kuiers...
Verskeidenheid werkswinkels en klasse
- Kinderkuns
- Hulp met Hoerskool Kunsprojekte
- Paint&Pasta Aande
- Buttercream Flower/ Sugercookie Workshops
Event planner & decorater

Vrydag se Masquerade Ball Setup 🖤vir 'n special birthday girl🍾Happy 25th Sinoxolo🥳Hoop julle girls het dit baie geniet! ...
09/06/2026

Vrydag se Masquerade Ball Setup 🖤vir 'n special birthday girl🍾Happy 25th Sinoxolo🥳Hoop julle girls het dit baie geniet!
10 Vriendinne ✅
Yummie snacks🥧🍤✅
'n Goeie wyntjie🍷✅
'n Vuurtjie wat brand✅
'n Hottub om in te relax✅
Ek sou sê best birthday ever! 🫶🏻

Die week se projekkie: Granate met waterverf en oliepastel... Kani wag om elkeen se unieke skepping te sien nie!
09/06/2026

Die week se projekkie: Granate met waterverf en oliepastel... Kani wag om elkeen se unieke skepping te sien nie!

Lapverf is altyd pret en biki iets anders. Blomme... visse... strepe... kolle en ek moes weer my skooldae in die huishou...
09/06/2026

Lapverf is altyd pret en biki iets anders. Blomme... visse... strepe... kolle en ek moes weer my skooldae in die huishoudkunde klas herleef om die sakkies aanmekaar te kry! 😬Was eintlik pret! Dankie Liewe Jesus dat ek nie die naald reg deur my vinger gewerk het nie😂Sukses✅

Die mooiste kleuterkuns met soveel liefde vir haar mamma gemaak🩷Waterverf, akrielverf en plakpapier... Mooiste mooi my L...
02/06/2026

Die mooiste kleuterkuns met soveel liefde vir haar mamma gemaak🩷Waterverf, akrielverf en plakpapier... Mooiste mooi my Lente🫶🏻

29/05/2026
Superlekker aand saam met superlekker mense!  Well done girls elke skildery is ń MasTeRpiECe. Die kleure... die blomme.....
28/05/2026

Superlekker aand saam met superlekker mense! Well done girls elke skildery is ń MasTeRpiECe. Die kleure... die blomme... die textures... WOW🩷Dit bly maar die beste medisyne vir die hart en siel. Ons maak gou weer so.

Vanaand is dit ons en die palletmesse... en natuutlik n lekker Pastatjie met n glasie ROOI🤪Sien uit "sisters"!
27/05/2026

Vanaand is dit ons en die palletmesse... en natuutlik n lekker Pastatjie met n glasie ROOI🤪Sien uit "sisters"!

🟦🟥⬜️🟩⬛️🟨🟪🟧Colour Explosions happening here!🟧🟪🟨⬛️🟩⬜️🟥🟦Verf die background met enige iets behalwe n kwas! Vat my terug na ...
22/05/2026

🟦🟥⬜️🟩⬛️🟨🟪🟧Colour Explosions happening here!🟧🟪🟨⬛️🟩⬜️🟥🟦Verf die background met enige iets behalwe n kwas! Vat my terug na die kleuters se kuns...

21/05/2026

🩷

🩷
19/05/2026

🩷

Address

Hartenbos
6520

Telephone

+27826782901

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sielsgenot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Sielsgenot:

Share