19/06/2026
🔥 HARTIES, JULLE IS NOG NIE GEREED NIE… 🔥
Net toe jy d**k die line-up kan nie beter raak nie… 👀
Lisie Basson sluit nou amptelik aan by Spoegwolf en Drommedaris hierdie Sondag by Dozi’s Back To The Roots! 🎶✨
’n Perfekte wintersdag, ys-koue drankies, goeie mense, Harties se mooiste uitsigte en van die beste Afrikaanse musiek op een verhoog. 🌅🍻
📍 Dozi’s Back To The Roots, Hartbeespoort
📅 Sondag, 21 Junie 2026
⏰ Hekke open 10:00
🎤 SPOEGWOLF
🎤 LISIE BASSON
🎤 DROMMEDARIS
🎟 Kaartjies vanaf R180
⚡ Moenie wag tot Maandag om te hoor hoe lekker dit was nie. Wees daar.
📲 065 873 8907
UltimateEventsSA SondagVibes LiveMusic AfrikaanseMusiek Hartbeespoort WinterVibes