01/09/2026
🌻✨ NET ’N PAAR DAE OM TE GAAN! ✨🌻
Het jy nog nie jou kaartjies vir Mel die Storieverteller se “Chaos is Gratis” gekoop nie? 👀
Moenie wag tot die laaste oomblik nie — Saterdag, 5 September is om die draai! Kom geniet ’n oggend van insig, inspirasie, lekker kos en egte oomblikke saam met Mel. 💛
📍 Skemerberg Venue, Hartbeespoort
📅 Saterdag, 5 September 2026
🕙 10:00
💰 R350 p/p | R3 500 per tafel van 10
✨ Buffet-ontbyt, sap en koffie ingesluit, plus ’n spesiale vertoning deur Hartbeespoort Hoërskool se Young Designers!
🎟️ Kry jou kaartjies hier:
https://www.klub23.co.za/product-category/damesoggend/
🌻 Tag daardie vriendin saam met wie jy hierdie oggend móét kom geniet! 👇