Hanover Rocks

Hanover Rocks Klein fees met groot gees!

Ons het nog net 'n paar van hierdie Boerekos tydskrifte beskikbaar. Kontak Cornél by 0792513588 vir aankope!
12/06/2026

Ons het nog net 'n paar van hierdie Boerekos tydskrifte beskikbaar. Kontak Cornél by 0792513588 vir aankope!

27/04/2026
Ons kan net dankie sê:Dankie vir almal wat ons ondersteun het die naweek!'n Naweek vol vuurwarm kuiers, kos, nuwe vriend...
02/04/2026

Ons kan net dankie sê:
Dankie vir almal wat ons ondersteun het die naweek!
'n Naweek vol vuurwarm kuiers, kos, nuwe vriende maak, kuier saam met ou vriende en vele meer.
Ons sien uit om almal weer by Hanover Rocks 2027 te sien!!
Het jy foto's of stories van die naweek? Deel dit met ons in die comments😉

02/04/2026

Baie interessante data uit die Hanover Rocks Voerkraalkompetisie. Om te meet is om te weet.

Baie dankie aan alle betrokkenes en baie geluk aan al die deelnemers!!

Borge Rolbaldag is aan die gang en die kompetisie is sterk!
28/03/2026

Borge Rolbaldag is aan die gang en die kompetisie is sterk!

En so skop ons Hanover Rocks met die damestee af!
27/03/2026

En so skop ons Hanover Rocks met die damestee af!

Hanover Rocks is reg vir julle! Sien uit om almal more te verwelkom!!
26/03/2026

Hanover Rocks is reg vir julle! Sien uit om almal more te verwelkom!!

24/03/2026
24/03/2026

Address

Van Ryneveld Street
Hanover
7005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hanover Rocks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category