Grabouw Mashie Gholf Klub

Grabouw Mashie Gholf Klub Short Course in Grabouw Die spelers kom bymekaar om vanaf 13h00 af te slaan.

Grabouw Mashie Gholf Klub is in 2005 gestig

· Lidmaatskap vir 2025 - R1500 per jaar, per persoon

· ELKE Saterdag is daar 'n kompetisie. Na die tyd is daar prysuitdeling en kuier by die klubhuis bo by Hoërskool Grabouw Rugbyveld. 1ste 2de en 3de plek pryse en naaste aan die pen pryse word uitgedeel.

· Om Saterdag in die kompetisie te speel kos R120 vir klublede en R150 vir nie-lede

· Om in

die week n ronde te speel kos dit R50 vir lede/ R100 vir nie-lede

Skoliere om in die week te speel is R30 ( Saterdag is dieselfde prys om te speel as die grootmense)

Spelers wat in die week en Sondae wil speel moet asb. by Caltex Garage betaal voor afslaantyd

Die baan is natuurlik ook beskikbaar vir enige instansie wat n gholfdag wil reël vir fondsinsameling. Kontak ons asb per e-pos, [email protected] vir navrae en hulp wat verleën kan word.

'n Jaarlikse GROOT gholftoernooi vind elke jaar plaas op die laaste Saterdag van November. Die fondse wat ingesamel word sal gebruik word vir instandhouding en verbetering aan die baan.

Hi almal. Die diere het ons hulp nodig. Kom geniet n dag op die gholfbaan om hulle te help. Hoop ons sien julle almal da...
09/08/2025

Hi almal. Die diere het ons hulp nodig. Kom geniet n dag op die gholfbaan om hulle te help. Hoop ons sien julle almal daar !

🕺🏻DIARISE 26 APRIL - GOLF WITH A TWIST - FUN FOR ALL 💃🏌‍♂🎉 Grabouw Mashie Fun Day – Join the Action! 🎉⚽Come celebrate 20...
17/04/2025

🕺🏻DIARISE 26 APRIL - GOLF WITH A TWIST - FUN FOR ALL 💃

🏌‍♂🎉 Grabouw Mashie Fun Day – Join the Action! 🎉⚽

Come celebrate 20 years of our club with a day full of laughs, challenges, and friendly competition! Many prizes to be won 🎁🏆🏅

🗓 Date: Saturday, 26 April
📍 Venue: Grabouw Mashie Golf Course
💰 Cost: R100 per person
👨‍👩‍👧‍👦 Teams: 1 golfer + 3 non-golfers

This isn't your typical golf day! Each hole brings a new twist:
🥎 Tennis ball & hockey stick for Hole 1
⚽ Soccer ball in a big hole for Hole 2, etc. etc.
⛳ The last 4 are golf, but once on the green, the golfer hands over the game to the rest of the team!

Whether you're a seasoned golfer or have never swung a club, this is your chance to have fun on the course....
📢 Book your team now for an unforgettable day!

Sat 1/03/25 Grabouw Mashie Klubkampioenskap. Weereens n groot sukses en die weer het ook mooi saamgespeel. Dankie aan al...
02/03/2025

Sat 1/03/25 Grabouw Mashie Klubkampioenskap. Weereens n groot sukses en die weer het ook mooi saamgespeel. Dankie aan almal wat kom deelneem het.
Resultate. A-afdeling: Wenner Gerhard Lotter (Hy maak dit nog meer spesiaal met n Hole-in-one op 16) 2de Johnathan Ali. 3de Tino Sutherland.
B-afdeling: 1ste Rian Bester. 2de Martin Snyders. 3de Elana Oosthuizen.
C-afdeling: 1ste Johnny van Zyl. 2de Ian Crafford. 3de Coen Barnard.
Wenner Seniors: Johnny van Zyl
Naaste aan pen op 9. Douw Vermeulen. 3 Rian Bester. 13. Sheldon de Jager. 14. Morne van. Tonder. Baie geluk aan al die Wenners !
Baie geluk ook aan Gerhard Lötter met sy Hole- in- one op 16 !

Sat 15/2/25 Single Stableford. 1ste Daneel. 2de Rian. 3de Elana. Naaste aan pen op 9 Elana. Most golf Pedri
18/02/2025

Sat 15/2/25 Single Stableford. 1ste Daneel. 2de Rian. 3de Elana. Naaste aan pen op 9 Elana. Most golf Pedri

January 2025 Resultate🍾!
09/02/2025

January 2025 Resultate🍾!

Saterdag, 14/12/2024. Kersfees gholfdag. Water lekker dag. Dankie vir almal wat gespeel het en kom inloer het.
17/12/2024

Saterdag, 14/12/2024. Kersfees gholfdag. Water lekker dag. Dankie vir almal wat gespeel het en kom inloer het.

Grabouw Mashie Golf Club jaareind gholfdag op 30 November 2024 die prysuitdeling
08/12/2024

Grabouw Mashie Golf Club jaareind gholfdag op 30 November 2024 die prysuitdeling

Nog fotos van die Grabouw Mashie Golf Club Jaareind Gholfdag. What a great day ! Dankie aan almal wat deel was van nog n...
08/12/2024

Nog fotos van die Grabouw Mashie Golf Club Jaareind Gholfdag. What a great day ! Dankie aan almal wat deel was van nog n groot suksesvolle dag ! Sien julle in 2025 !

30 November 2024. Grabouw Mashie Golf Club Jaareind Gholfdag. What a great day ! Dankie aan almal wat deel was van nog n...
08/12/2024

30 November 2024. Grabouw Mashie Golf Club Jaareind Gholfdag. What a great day ! Dankie aan almal wat deel was van nog n groot suksesvolle dag ! Sien julle in 2025 !

Address

26 Oudebrug Road
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27218594494

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grabouw Mashie Gholf Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Grabouw Mashie Gholf Klub:

Share