29/08/2026
🎶🎹 BACH MEETS THE BEATLES – LIVE IN GRAAFF-REINET! / BACH ONTMOET DIE BEATLES – LIVE IN GRAAFF-REINET! 🎻🥁
🇬🇧 Get ready for an unforgettable night of musical magic as the world-class Charl du Plessis Trio brings their acclaimed show Bach & Beatles to the John Rupert Theatre! Fresh off their triumphant tour of Switzerland, this incredible trio blends the timeless genius of Bach, Beethoven, Albéniz, Chopin and Rodrigo with iconic Beatles hits like Yesterday, Hey Jude and Eleanor Rigby — reimagined through swing, blues and bossa nova. It's classical elegance meets pop nostalgia, performed at true international standard. A must-see for music lovers of every kind!
🇿🇦 Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van musikale towerkuns wanneer die wêreldklas Charl du Plessis Trio hulle gevierde vertoning Bach & Beatles na die John Rupert-teater bring! Pas terug van hulle suksesvolle toer na Switserland, versmelt hierdie ongelooflike trio die tydlose genialiteit van Bach, Beethoven, Albéniz, Chopin en Rodrigo met ikoniese Beatles-treffers soos Yesterday, Hey Jude en Eleanor Rigby — heringedink deur swing, blues en bossa nova. Dis klassieke elegansie ontmoet pop-nostalgie, uitgevoer op ware internasionale standaard. 'n Muskant of nie, jy sal dit nie wil misloop nie!
🎼 THE TRIO / DIE TRIO:
🎹 Charl du Plessis – piano / klavier
🎻 Werner Spies – double bass / kontrabas
🥁 Peter Auret – drums / tromme
📍 Rupert Theatre, Graaff-Reinet / John Rupert-teater, Graaff-Reinet
📅 4 September 2026
🕡 18:30
🎟️ Don't miss this rare musical crossover experience — book your seats now at the Graaff-Reinet Tourism Office.
🎟️ Moet nie hierdie unieke musikale crossover-belewenis misloop nie — bespreek nou jou sitplekke by die Graaff-Reinet Tourism Kantoor.