Camdeboo athletic

Camdeboo athletic Athletic

30/11/2022

Camde boo se kinders

16/09/2022

Mooi loop EPA ,5 van ons atlete verteenwoordig die provinsie ,janilio Van Heerden,lichen booi,faith Goliath,megeulwin mackelina en Nathan wellman

EPA ligga and ASA dates
31/12/2021

EPA ligga and ASA dates

2022 Track & Field Fixtures

Dit was die laaste byeenkoms wat ons atlete Kon deelneem aan atlentic aces se atletiek byeenkoms wat op Galvindale atlet...
22/12/2021

Dit was die laaste byeenkoms wat ons atlete Kon deelneem aan atlentic aces se atletiek byeenkoms wat op Galvindale atletiek stadium plaas gevind het ,ons atlete het die seisoen met n bang afgesluit hulle het verskeie items was een na die Ander gewen en selfs die u/12 releay vir seuns gewen die dames het ook die u/14 sowel as die u/16 relay gewen Ons is trots op die sub youth span van 2021 hulle het veral in die ligga byeenkomste van EPA hul staal behoorlik gewys "die kinders met die pink vessies" well-done my kids

Camdeboo Athletics Club weer op sy beste gister (25-09-2021) op varsvlei in PE hulle was op hul stuke hou so aan goed ge...
26/09/2021

Camdeboo Athletics Club weer op sy beste gister (25-09-2021) op varsvlei in PE hulle was op hul stuke hou so aan goed gedoen ,Recartlin Recarthlin Lottering, Bronwyn Lottering,Dedre(Proksie) Albert's,Dudly -Anne McCartney,Faith(babie)Goliath,
Nathan Williams,Henk Voster, Valentino Johannes, Ethan Bantom, lishen Booi,Janilio Van Heerden goed gedoen trots op julle

Camdeboo Athletics Club se atlete het laasnaweek die 18 September 2021 aan die EPA Liga deelgeneem 3,van die mane het fe...
24/09/2021

Camdeboo Athletics Club se atlete het laasnaweek die 18 September 2021 aan die EPA Liga deelgeneem 3,van die mane het feel geneem
Valentino Johannes het die 1500m vir seuns 14 gewen Henk Voster was 4de in die 5000m vir man's en jT koopman het ook nie op hom laat wag nie ,geluk mane hulle is ook slaggereed vir more se byeenkoms op varsvlei in Port Elizabeth sterkte aan hulle vir die dag van more

Camdeboo Athletics Club take part in the parkrun last suterday,the kids enjoy it
07/09/2021

Camdeboo Athletics Club take part in the parkrun last suterday,the kids enjoy it

Camdeboo op hul geliekooste oefen plekkie
20/07/2021

Camdeboo op hul geliekooste oefen plekkie

Address

Graaf Reinet
6280

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Camdeboo athletic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Camdeboo athletic:

Share